LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Selfsorg in Bo-Karoo

Aasvogelkop

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hanu S
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Nov 2025

Baie lekker kuier, Gashere het baie moeite gedoen. Ons het baie lekker gebly, die plek gee 'n mens 'n regte plaaslewe gevoel. Dis stil en die omgewing is baie mooi, met die wild wat in die kamp om die huis loop, was 'n bonus.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilis J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het net 'n oorslaapplekkie benodig terwyl ons seun op 'n sporttoer was. Ons het baie lekker gebly. Die eienaars is wonderlike, warm mense, en ons het hul geselskap vreeslik geniet. Die verblyf is perfek vir 'n jaggeselskap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Riaan En
Marietjie ...

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 000
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Farm Aasvogelkop, 49.7 km from Hopetown, 8750, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3572beacd7831e57f2656111081a4109effac194f0b52ae5ce99da2640f74882fa0ae48ee49fefcb2a5d71bc439c563534a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 8 mense 2 5 1 5 Farm Aasvogelkop 49.7 km from Hopetown 8750 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -29.977080292044 24.30157752538
Soek in 'n groter streek