- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 35 Sedgefield Road, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
Abacus Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Benoni en bied ruim en gerieflike kamer-akkommodasie, ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers en gaste op hul wittebrood.
Die gastehuis het 6 gastekamers wat gemaklik 12 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, terwyl die gesinskamer 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Elke kamer beskik oor 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n gedeelde braai-area en 'n gedeelde eetarea.
Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste. Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Hierdie kamers het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kamer het 'n TV, waaier, yskassie, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie.
Enigiets wat stukkend is, sal teen die gas gehef word.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag. Gaste moenie toestelle met elemente gebruik nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is ook 'n TV, waaier, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie.
Enigiets wat stukkend is, sal teen die gas gehef word.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag. Gaste moenie toestelle met elemente gebruik nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Daar is ook 'n TV, yskassie, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie.
Enigiets wat stukkend is, sal teen die gas gehef word.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag. Gaste moenie toestelle met elemente gebruik nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Verder is daar 'n TV, waaier, yskassie, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie.
Enigiets wat stukkend is, sal teen die gas gehef word.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag. Gaste moenie toestelle met elemente gebruik nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is ideaal vir 'n paartjie op hulle wittebrood en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n spabad, toilet en wasbak.
Daar is ook 'n TV, waaier, yskassie, ingeboude kaste en tee- en koffiemaakgeriewe in die kamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf.
Huisreëls
Rook word nie binne die kamers toegelaat nie.
Enigiets wat stukkend is, sal teen die gas gehef word.
Ontbyt is beskikbaar op versoek teen 'n ekstra koste.
Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag. Gaste moenie toestelle met elemente gebruik nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Irene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 50
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Kamer 1
- Slegs verblyf.
- Kamer 2
- Slegs verblyf.
- Kamer 3
- Slegs verblyf.
- Gesinskamer 4
- Slegs verblyf.
- Wittebrood-suite 5