LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+21
Gastehuis in Lakefield

Abacus Guesthouse   Prime picks icon.

Prime picks icon.
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 35 Sedgefield Road, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Abacus Guesthouse is 'n bekoorlike gastehuis in Benoni en bied ruim en gerieflike kamer-akkommodasie, ideaal vir sakereisigers, ontspanningsreisigers en gaste op hul wittebrood.

Die gastehuis het 6 gastekamers wat gemaklik 12 gaste kan akkommodeer. Elke kamer het slaapplek vir 2 gaste, terwyl die gesinskamer 4 gaste kan akkommodeer. Die kamers is ingerig met óf 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.

Elke kamer beskik oor 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, 'n gedeelde braai-area en 'n gedeelde eetarea.

Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar vir gaste. Die eiendom het sonkrag in die geval van beurtkrag.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jahn-marie M
Saam met vriende
5.0
Netjies, skoon, baie veilig. Gasheer was baie behulpsaam. Aangename, veilige verblyf.
Okt 2026
Deidre O
5.0
Goeie waarde vir geld. Vriendelike gasvrou. Baie vriendelike ontvangs en baie veilig.
Sep 2026
Vernon P
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and comfortable. We were heartily welcomed by hostess Irene, who made us feel completely at home and informed us about everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
Craig R
Saam met lewensmaat
5.0
A bed to sleep in rather than camping, due to back injury. We only slept there as we were out all day.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Cynthia K
5.0
Fantasties, skoon, veilig en die moeite werd om Irene te ontmoet. Dit was werklikwaar 'n heerlike paar dae. Irene was baie behulpsaam en het uit haar ...
Sien meer
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 3 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • 35 Sedgefield Road, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Abacus Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R499
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R499
per nag (plek vir 2)
Bespreek

35 Sedgefield Road, Lakefield, Benoni, 1501, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3b54edf6c03ae4ee8ea95136c053e83c9d4b04838b5ede5c174472d9e13d20c23dcfcafc944deee5c08c1ced9e1307aa3c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R499 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 35 Sedgefield Road Lakefield 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175699 28.28735