Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abbotts Hill

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Abbotts Hill
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Nicolize D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolize D
Gesin met tieners

Sielsalig mooi en rustig. Alles was perfek. Self die honde Mabua en maats was ga.

Dit was so lekker. Die huis het alles wat jy benodig en meer. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninett H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninett H
Gesin met klein kinders

Gemaklike mooi kuier huis.

Baie goed toegeruste plek, persoonlik en gemaklik. Vriendelike gashere wat enige tyd vinnig en deeglik help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eileen A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eileen A
Saam met vriende

Possibly the best place I've been to in a while.

Peaceful and quiet. Just what one needs for a well-deserved breakaway. The place was spotless, with loads of private areas as were a group of 8, a nice fireplace and loved the woodfire stove in the kitchen. Loved the ensuite bedrooms! I will definitely go back again, soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chene E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chene E
Saam met vriende

Rustig, gemaklike beddens en welkom gevoel.

Abbotts Hill het ons verwagtinge oortref. Ons het lekker gerus, gemaklik geslaap, elke kamer het sy eie badkamer wat elkeen se privaatheid respekteer het. Dianne het ons so welkom laat voel! Ek sal beslis weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikki M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nikki M
Saam met vriende

Lekker naweekwegbreek met vriende en familie. Baie gerieflik. Goed ingerig.

Ons het in die winter gekuier en die kaggels (veral die Aga in die kombuis) was net magic. Die swembad lyk amazing, maar helaas was dit midde-winter vir ons. Die kamers en badkamers is ruim. Die dekor is mooi en die fasiliteite is great. Ek kan dit aanbeveel vir 'n vinnige breakaway naweek van die Kaap of vir 'n lang wegbreek. 'n Lekker plaaskuier. Die kids het die perde en die grootmense die wynproe terdeë geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Audrey R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey R
Saam met vriende

A great isolated spot not to far from the city but feels like you are away.

Jim was a fantastic host. We were 4 couples with small kids and loved that each room had its own ensuite. Everything you needed it had. We enjoyed the fireplace the most with what felt like an unlimited supply of wood. We all agreed we would be back in the summer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick T - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick T
Saam met vriende

Magical stay in heaven.

Enjoy the house, the furniture, the en-suite bedrooms, the pool, the braai and the garden.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristen M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristen M
Saam met vriende

It was an amazing trip. Very peaceful and refreshing away from the city life.

The guest house was beautiful, more than what we expected. The owner was very nice and checked in to ensure everyone had a safe travel.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbotts Hill se terugvoer

Thank you for choosing to stay at Abbotts Hill. We enjoyed having you stay and I hope that you will return. Regards from all of us.

Abbotts Hill
Jananne P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jananne P
Gesin met tieners

Asemrowend! Dit was so 'n fantastiese naweek baie rustig.

Dit is natuur skoon en so rustig weg van die gewoel van die stad af. Die swembad is voorwaar die beste, ek gaan beslis weer. Die gasvryheid is 100% en die veiligheid! Ek het soos 'n baba geslaap.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abbotts Hill se terugvoer

Many thanks! It was wonderful having you stay at Abbotts Hill and I hope that you will return. Regards from all of us.

Abbotts Hill
Vanaf
R2 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 970
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 970
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillcrest-plaas, Hillcrest-weg, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA75194ec995a9e18aa5e3857590da0947145bdc7883e8b2afffa730c52d6c80446f5c6b6b1b45de0b1afba552309560ee372a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 970 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 Hillcrest Farm Hillcrest Road 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.490710264894 18.656904101372