Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Abelia Place

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Joy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 77 resensies vir Abelia Place
Netheid
4.1/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.3/5
Hannelie B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie B

Nice and peaceful place.

Booked this place on behalf of a running friend of mine who needed accommodation close to Two Oceans ultra start. Feedback was that Abelia Place was just what they needed and they really enjoyed their stay. They enjoyed the breakfast every morning and liked the small kitchenette where they were able to prepare their own lunch and dinner. Hosts were very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stephan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan H
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld.

Ja het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Stephan. Mike en ek waardeer dit.
Sien julle weer! Joy

Abelia Place
Joke V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Joke V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Niet voor herhaling vatbaar!

We dachten een kamer met een zitje in de tuin te hebben geboekt, maar kregen in eerste instantie een andere kamer. Er kon gelukkig gewisseld worden. Beiden kamers roken echter zeer onfris, waarschijnlijk door de vloerbedekking. De verdere hygiëne liet ook te wensen over. De eigenaren waren vriendelijk. Het ontbijt was goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Joke and a guest were on another visit to SA to see their daughter. They were a pleasure to meet. On arrival, they requested the room with the patio (we had given them the larger room) and we were fortunately able to oblige immediately. We normally clean our rooms every weekday, but they asked us not to do this at all as they wanted their privacy and did not want anyone going into their room, which we respected. I don’t know how we could clean without going into the room. On the occasions we saw them, we said that if there was anything they needed, they should please ask. We do our best to provide a good stay and respect the wishes of our guests.

Abelia Place
Prea P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Prea P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very pleasant.

Very peaceful and pleasant with the most gracious hosts. Breakfast served to your room every morning in a tray was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you, dear Prea.
Our thoughts and prayers are with you.
Joy

Abelia Place
James C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James C
Enkelreisiger

Comfortable unit, pleasant hosts, occasional problems solved quickly.

The accommodation was comfortable, and the hosts were pleasant people. Occasional problems that I reported were resolved quickly. The location of the accommodation was convenient for the amenities that I needed. There was limited parking space, but we were able to work around that with goodwill. The property did not have a security gate, but this did not worry me; I took it as a sign that this was a safe area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good and convenient location close to waterfront.

Breakfast is good. Safety is excellent.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you, Elizabeth.
Lovely having you stay. Mike is always pleased to get positive responses to his breakfast - that's his department! And I'm so pleased you commented on the good security. We do our best!

Abelia Place
Sean W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean W
Gesin met klein kinders

Nice place.

Wonderful place, safe, thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thanks Sean - it was so nice meeting you.
Watching the T20 now
Joy

Abelia Place
André V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Dankie.

Ons het baie lekker gebly. Ontbyt was ingesluit en was baie lekker. Dankie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie, André - dit was lekker om jou te ontmoet.
Voorspoed vir die nuwe jaar.
Groete, Joy en Mike.

Abelia Place
Shannon V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shannon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enjoyable.

The owners are amazing, very welcoming, friendly and helpful. The included breakfast was delicious. Would definitely stay here again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

You and your family are so kind - Mike and I really appreciated all the different ways you spoiled us. Wishing you a long and happy life together and may you always love and care for one another the way you do now. With love, Joy and Mike.

Abelia Place
Gail J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gail J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, warm, and friendly.

It was what we expected.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thanks for the positive feedback, Gail. It was lovely meeting you and Erin. So pleased you had a rewarding seminar.
Hope to see you again. Best wishes, Joy and Mike.

Abelia Place
Tania Z - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tania Z

Gerieflik, baie gasvry en sentraal.

Rustige en veilige buurt. Mike en Joy was 'n uitstekende gasheer/-vrou wat fantastiese ontbyt bedien het. Kamer is ruim, beddens gemaklik en kombuis goed toegerus. Dankie vir die spesiale geroosterde koffie, dit was heerlik!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carrrene S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carrrene S
Enkelreisiger

Clean, comfortable and friendly. Good breakfast.

The hosts were great and the breakfast was delicious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you Carrene-so kind of you to take the time to respond. It was lovely meeting you.
Joy and Mike.

Abelia Place
Shireen K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shireen K
Besigheidsreis

Comfortable.

The room and stay provided what I needed for a short visit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amy R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy R
Saam met vriende

Lovely and homey place, with the most welcoming hosts.

We stayed over a weekend and were very well looked after by Mike and Joy. From the lovely breakfasts to their welcoming chats, we felt very looked after. The space is perfectly laid out with all the necessary amenities and at a very reasonable price. We definitely recommend it for future guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Oh Amy, what kind words. Mike and I really appreciate your feedback.
Joy and Mike.

Abelia Place
Karen P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelijk en hart verwarming.

Alles naar wensen, maar die bedden hét aandacht nodigt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you, Karen, for drawing this to our attention. It seems the one foot under the bed is damaged. and comes off when you move the bed. Mike is attending to it. It was so nice meeting you and Lauter - hope you enjoyed the rest of your stay. So sorry we were full and not able to accommodate you when you returned to CT. Enjoy the fabulous warm summer weather in Holland. See you on your next visit.

Abelia Place
Vanessa M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa M
Enkelreisiger

It was great. I would do it again.

Aunty Joy was very welcoming and so friendly and Uncle Mike brought me breakfast every morning for the duration of my stay. They were there, but gave me space and privacy which is what I liked.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die eienaars was baie vriendelik en gesellig. Hulle het ons baie tuis laat voel en was ook baie tegemoetkomend.

Die woonbuurt is lekker rustig en stil. Parkeringspasie is bietjie klein. Die kamer is netjies, toegerus met Wi-Fi (wat werk) en DSTV met alle kanale op (niks van my 'favorite' sports uitgemis nie).

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joelyn M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joelyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was awesome. Will definitely book again.

Our hosts was very hospitable. Breakfast was awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Denise J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Denise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable accommodation, friendly and attentative owners.

The space was perfect for our stay. Comfortable and spacious. Well equipped kitchen and a good breakfast. Great value.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin C

Gasvrye mense.

Lekker gebly, naby hospitaal, vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Glen T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glen T
Gesin met klein kinders

Great stay.

Everything was on point.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Lovely meeting you two - and especially your gorgeous daughter.
Best wishes for 2023. Joy and Mike.

Abelia Place
David S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Enkelreisiger

Visiting my sister for Christmas.

The accommodation and location suited me perfectly as it was within walking distance of my sisters place. It was a very comfortable stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

It was lovely meeting you, David. Hope to see you again. Enjoy the rest of your stay in SA. Joy and Mike

Abelia Place
Martin K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Saam met vriende

Aunty Joy and Uncle Mike are divine angels.

I love you Aunty Joy. My fairy godparents. I loved every second of my stay, thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Martin, we loved you and Stephen too. So glad you had a nice and successful stay. See you again.
Aunty Joy and Uncle Mike.

Abelia Place
Teresa D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelik, hulpvaardig gaan uit hul pad om jou tuis te laat voel. Ontbyt uit die boonste rakke. Baie dankie.

Soos bo gemeld, fantastiese diens. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie vir die wonderlike resensie. Dit was so lekker om julle te ontmoet. Nou dat jy so mooi kan sien moet julle weer kom kuier.

Abelia Place
Henry T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Henry T
Saam met eggenoot / lewensmaat

For our purpose it was adequate.

Its locality for our purpose was excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you for your kind review, Henry.
It was so nice meeting you and Olga and trust you had a good family time in Cape Town.
Best regards,
Joy and Mike.

Abelia Place
Menno B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Menno B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was lekker, gaste was baie hulpsaam.

Kuier was lekker, gaste kan bietjie meer aandag gee aan klein dingetjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Menno.
Ons waardeer dit baie.
Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Groete aan Belinda.
Joy en Mike.

Abelia Place
Pieter G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter G

'n Baie rustige atmosfeer en baie goed geleё.

Uitstekende gasheer en gasvrou baie behulpsaam en besorg oor hulle gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronell V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronell V

Gerieflik, goeie ligging, veilig, gasvry, maar klein verbeterings kan groter verskil maak dalk.

Ek en my dogter wat vir 'n ballet-oudisie by Cape Town City Ballet moes kom doen, het Abelia Place baie oulik gevind. Dis 'n ruim kamer met 2 enkelbeddens teen mekaar geskuif, klein kombuisie, groot badkamer, lekker oop buitedeur. Die verwelkoming was baie vriendelik, dankie Joy, en ook het hulle die volgende oggend voor 6 uur vir ons heerlike ontbyt-buns gebring om saam te neem lughawe toe. Dankie daarvoor. Paar opmerkings dalk: Joy het gesê daar is wel warm water vir die stort, maar ek het dit 'n hele rukkie laat loop sonder sukses, so dalk kan julle net daaraan aandag gee en dalk eerder 'n gas-geyser insit asb. Ek persoonlik dink ook dit sal lekker wees om foto's of skilderye van die Kaap teen die mure te sien, wat mens in die opwinding en stemming van die Kaap plaas vir jou verblyftyd. Ons het nie kaste vir ons klere vir die een nag benodig nie, maar ek sien daar is 'n klein hangkas en laaiekas, so ek weet nie of dit genoeg is vir lang tyd se verblyf nie, maar Joy sal 'n plan maak. Ook wil ek sê dat mens saans Joy hulle in hul huis kan hoor praat en soggens ook aangesien net een deur die kamer van die huis skei. Ek stel voor dat daar dalk 'n dik mat aan weerskante van die deur gehang word om klank meer dit demp, maar dit was nie te steurend nie. Dit was heerlik naby alles selfs eetplekke so af in die straat, die Ballet Studios 3 km weg en die Ballet-winkel ook so 3 km weg. Ons het selfs tyd gehad om 6-8 gou Waterfront toe te ry en die kultuur te geniet in die pragtige stil middag by die hawe. Dankie Joy ons beveel jou plek definitief aan en sal moontlik weer daar oornag as ons moet kom. Blessings.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan J

Kalm, rustig, boomryk.

Elke mens se smaak verskil, maar wat ons wel kan sê is ontbyt is 'n pluspunt, vars gemaalde koffie is ook 'n pluspunt. Die ruim tuinwoonstel is vir seker 'n pluspunt asook die ekstra hulp en omgee van die eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Baie baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons waardeer dit, veral in hierdie moelike tye, dit is soos 'n present. Dankie dat jy die tyd geneem het om ietsie mooi te skryf.
Mike sal so in sy noppies wees dat julle sy tuisgeroosterde koffie geniet het. Dit is mos sy baba
Groete van Joy en Mike.

Abelia Place
Tony M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tony M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We were happy, but disappointed in the setup. Joy and Mike are very pleasant people though.

We were most surprised when we were told the beds are not made over weekends as the housekeeper does not work weekends. We assume this applied to the cleaning of the B&B too.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons was gelukkig, maar teleurgesteld in die opset. Joy en Mike is egter baie aangename mense.

Ons was baie verbaas toe ons uitvind dat die beddens nie oor naweke opgemaak is nie, aangesien die huishulp nie naweke werk nie. Ons aanvaar dat dit ook van toepassing is op die skoonmaak van die B&B.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lilanie V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Lilanie V
Enkelreisiger

Was baie teleurgesteld.

Daar is heelwat dinge wat vir my onaanvaarbaar was. Eerstens was daar nie veilige parkering vir my motor nie, en die stene wat erg opgelig is in die oprit, is nogal kommerwekkend. Die kamer was ongelooflik warm en bedompig en het baie erg na sigaretrook geruik. Daar was geen waaier of air con nie. Daar was ook geen toiletpapier nie, en die toiletwater was bruin en het 'n reuk gehad wat veroorsaak het dat die reuk heeltyd in die kamer gehang het. Die beddegoed was ook geel van kleur en het lankal hulle dae gehad. Ek het 'n week gebly, maar nêrens was daar plek om my kruideniersware uit te pak nie, met die gevolg dat ek uit my inkopie sakke moes leef. Omdat die kamer grens aan die huis, kan mens elke woord hoor wat daar gepraat word en soggens vroeg het die geraas al begin. Die advertensie se die instansie is 3 km van UCT wat nie die geval is nie, dis baie verder. Ek het van die vorige gaste se reviews gaan kyk, en die meeste kla oor die dieselfde goed, maar ek kan sien dan niemand wend 'n poging aan om dit te verbeter nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Verskoon my dat ek in Engels beantwoord maar ek kan myself beter uitspreek in Engels

Thank you for taking the time to provide feedback. The booking was made by Lilanie but her daughter Lesinda stayed here while attending a course at UCT so it is very possible that Lesinda did not read the description of the accommodation on the site and this could have led to several misconceptions for which we are very sorry because it is important to us that our guests have a pleasant experience. E.g. for the past 25 years guests have enjoyed off-street parking in the driveway outside their private entrance. There is also a CCTV street camera directly opposite our driveway. I am sorry, Lesinda, that you did not find this secure enough. The rate you paid was R550pn. This is a very reasonable rate, Lesinda, especially for Rondebosch, and especially as this includes breakfast on a tray every morning. In addition, for your added convenience, there is a basically equipped little kitchenette as described on our site – I am sorry you were inconvenienced by the lack of a grocery cupboard. Mike and I live here and go out of our way to assist our guests – I am sorry you didn’t ask for a fan – we had one available for you. Also a hairdryer. And an iron and ironing board. Plus plenty of spare loo paper if you had run out.I wish you had asked us. We have a strict no-smoking policy in our rooms – guests are welcome to smoke outside. The bed -linen you refer to is actually 100% cream cotton percale: it was never white. The distance to Main Rd is approx.3km and UCT campus starts there at the Baxter Theatre on Main rd. But it is a big campus, Lesinda, and I don’t know where all the faculties are. I am sorry if your faculty was a bit further into the campus. We can’t do anything about the beautiful tree at the bottom of our driveway except relay the bricks from time to time which we do. I am sure you will agree that it would be a scandal to cut it down and in any case I don’t think we would be allowed to. I hope this response addresses some of your disappointment. Please know that we value input from our guests and do what we can to remedy our shortcomings because having happy guests is very important to us. We wish you luck in your studies.

Kind regards, Joy Smith.



Abelia Place
Eddie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mike en Joy van Abelia Place was baie behulpsaam en vriendelik en het uit hulle pad uit gegaan as ons enige iets nodig gehad het. Geriewe was altyd netjies en skoon.

Abelia is redelik sentraal en baie rustig en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Matlali M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matlali M
Gesin met klein kinders

It was a fantastic stay indeed.

The owners were very friendly, met our needs and even went beyond by customising breakfast to my son's likes. That was a bonus. The place is very spacious, felt very homey and the beds were comfortable. I will certainly be staying over there next time I am in Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zelda L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Zelda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie aangenaam nie.

Was nie welkom ontvang nie. Plek het na rook geruik. Daar was nie 'n remote vir die TV nie. Die breekgoed in die kombuis oud en nie netjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quick stop.

Located in Rondebosch, it was very easy to find from the airport and just what we needed for our one night short stay. A nice sized room. The owner was very helpful (we only arrived around 23:00) and nice filling breakfast served to us in our room. If we need to be in that area again, we will stay again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you for your kind words, Alan. It is much appreciated.
Joy and Mike.

Abelia Place
Gerda S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda S

Sentraal geleë.

Gasheer was baie vriendelik. Dit was naby ons bestemming.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hi Gerda, dit was so lekker om julle te ontmoet. Ek hoop alles loop goed met die been.
Joy

Abelia Place
Yvette S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette S
Enkelreisiger

Fantastic place.

Had a fantastic stay. Joy and Mike were fantastic hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese plek.

Het 'n fantastiese dag gehad. Joy en Mike was fantastiese gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you for the lovely review, Yvette. Mike and I really appreciate it. Hope to see you again when you visit your special boy. Love to your mom.
Joy and Mike

Abelia Place
Ina M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker ontspanne atmosfeer en 'n warm verwelkoming.

Ons het heerlik gebly. 'n Ruim kamer en badkamer en dit was heerlik om elke oggend ontbyt in die kamer te kry!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Goeie dag Ina,

Ons is so bly julle het jul tydjie hier by ons geniet. Baie, baie dankie.
Joy en Mike.

Abelia Place
Karen G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G
Gesin met tieners

Gerieflik en baie goed geleë.

Netjies en als wat 'n mens nodig het. Ons is vriendelik ontvang en die ontbyt was heerlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanette N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Sanette N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was nie 'n goeie ervaring nie.

Daar is geen sekuriteit vir motor nie. Die kamer het bietjie bedompig geruik. Van die breekgoed in kombuis is gechip en 'odd'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tankiso T - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tankiso T
Saam met vriende

Great place to be in.

I would actually come back on some time for holidays the place was good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thanks, Tankiso, it was great having you guys stay with us and we hope to see you again.
Joy and Mike.

Abelia Place
Hennie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie D
Gesin met tieners

Lekker gerieflik en vriendelike diens.

Goeie ligging en kamer het al die nodige geriewe. Lekker groot badkamer en kamer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie vir die terugvoering, Adele. Ons waardeer dit baie. Groete aan Lente en geluk met haar tennis toernooie wat voorlê.
Julle is 'n inspirasie.
Joy

Abelia Place
Veronica E - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronica E
Saam met vriende

Vriendelik en gasvry, maar die oprit is nie na wense nie.

Die eienaars was te alle tye gasvry, vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt was smaaklik. Ons stel net voor dat hulle iets aan die oprit laat doen, want daar is baie stene wat oplig as gevolg van boomwortels onder die grond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hi Hardus

Baie dankie vir die terugvoering, ons waardeer dit.
Hardus, daar is 'n probleem met die boom wortels in die oprit, wat die stene opstoot. So nou en dan lig ons all die stene en maak dit reg, wat 'n groot werk is. Jy moet sien hoe mooi die boom lyk as hy blom. Tog te pragtig, ons kan hom nie afkap nie.

Abelia Place
Dave T - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Dave T
Saam met vriende

The accommodation was exactly what we required for our trip.

It was close to where we needed to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thanks for the positive review, Dave, much appreciated.
Joy and Mike.

Abelia Place
Corlia D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D
Besigheidsreis

Heerlike verblyf met vriendelike diens.

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike diens. Rustige atmosfeer met die mooi tuin. Baie netjies en skoon. Ons sal vir seker weer daar gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie Corlia, dit is altyd maklik as ons gawe mense soos julle kry. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet. Goeie mense kom van Mosselbaai af.
Groete, Joy en Mike.

Abelia Place
Roxanne M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was heerlik. Joy en haar man was verskriklik gasvry. Wonderlik!

Ons verblyf was verskriklik gerieflik. Sakpas en aangename mense, sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie Roxanne, dit was so lekker om julle te ontmoet!

Mike en Joy

Abelia Place
Heinrich C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Heinrich C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was gemaklik, skoon en privaat.

Met ons aankoms by die B&B is ons vriendelik verwelkom. Die kamer was mooi uiteengesit. Alles was op sy plek. Die kamer was groot genoeg vir ons twee. Die B&B is sentraal geleë en naby die nodige fasiliteite. Ek sal Abelia Place aanbeveel aan enigeen wat akkomodasie soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde, Heiinrich. Ons waardeer dit baie. Dit was so lekker om jullle te ontmoet - besonderse mense kom van die Ooskaap af! Groete van Joy en Mike

Abelia Place
Schantal T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Schantal T
Gesin met klein kinders

Rustig.

Die parkering was moeilik. 'n Groter kar sal meer sukkel. Die veiligheid sal met tyd nie genoeg wees nie. Verder het ons lekker gebly. Prys werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Loraine T - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Most enjoyable stay with friendly reception by Joy and Mike.

Our hosts made us feel welcome and from the onset settled. Breakfast were made by Mike personally and most enjoyable. I would recommend a stay by them anytime to all my friends. Hope to see them soon again. Thank you Joy and Mike for your kindness and assistance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie lekker verblyf met vriendelike ontvangs deur Joy en Mike.

Ons gashere het ons van die begin af welkom en ingerig laat voel. Ontbyt is deur Mike persoonlik gemaak en was baie lekker. Ek sal verblyf hier aan al my vriende aanbeveel. Hoop om hulle gou weer te sien. Dankie Joy en Mike vir julle vriendelikheid en hulp.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you, Lorraine - it was great having you and Charlie stay with us - hope to see you guys again soon. Joy and Mike.

Abelia Place
Tony & Felicity M - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Tony & Felicity M
Saam met eggenoot / lewensmaat

A very friendly welcome from our hostess with a family type stay.

Joy is a friendly, chatty hostess who personally brings you breakfast with a cheery "Good morning!" Nicely situated in the well established suburb of Rondebosch, nestled in the shadow of the mountain, with easy access to the main routes to the city centre and other places. There could be some improvements which I am personally going to send to her.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you so much for your kind words. It is really appreciated. And we always welcome constructive suggestions on how to improve. THANK YOU - hope to see you again. Joy

Abelia Place
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fay S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fay S
Enkelreisiger

A very pleasant stay with fantastic hosts.

Comfortable,clean and value for money. The location is central and it's easy to get to the city. Friendly hosts who will assist with all your needs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you for your positive review - really appreciated. Joy and Mike

Abelia Place
Gregory G - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Gregory G
Besigheidsreis

Comfortable and easy to locate, yet not really the best.

This is a quiet and homely place, which is more like a spare room than an established B&B. The accommodation was comfortably and cost effective, yet overall not a traditional B&B experience one would be normally be used to.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you for your kind words and accurate description of the accommodation as quiet and homely, comfortable and cost effective. Our two suites are attached to our home, each with its own private entrance and little kitchenette. At R450per night single and R550pn double (= R275pppn sharing) we believe we offer good value especially as this includes breakfast served on a tray in your room every morning. Thank you for staying with us - we appreciate it. Kind regards, Joy

Abelia Place
Christelle V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflike vriendelike diens en hulle is altyd bereid om te help!

Joy was verskriklik behulpsaam en het uit haar pad gegaan om ons tydjie daar gemaklik te maak. Die ontbyt was ongelooflik lekker en uit die boonste rakke, en so groot dat ons dit partykeer nie kon klaarmaak nie! Mens kry baie meer as waarvoor mens betaal. Ons kamer is elke dag netjies gemaak en indien ons ietsie nodig gehad het kon ons net vra. Ons sal definitief weer daar gaan bly as ons weer Kaap toe kom en beveel hulle sterk aan. Die ligging was ook perfek aangesien dit uit die verkeer was en in die middel van meeste van die besienswaardighede. Baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Christelle. Jy en Jacques is gawe mense - n spesiale paar - ons wens julle geluk met jul planne vooorentoe.

Joy

Abelia Place
Andrew O - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew O
Enkelreisiger

Wonderful hosts.

Joy and Mike Smith are wonderful hosts. Everything was clean and efficient. 5 star treatment. Would highly recommend them to anybody travelling to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thank you Andrew for your kind words, much appreciated.
Joy

Abelia Place
Adéle M - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Adéle M
Enkelreisiger

Disappointing.

The cutlery and mugs were not clean. I am a non-smoker. The guest before me clearly smoked as you could smell it distinctly. I also found a saucer full of ash. I will not go back and not recommend it to others. One day they removed the towels to wash them and didn't bring them back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dear Adele
Thank you for your feedback. We are aware that some people are vehemently anti-smoking which is why we have a strict non-smoking policy in both rooms.. I see you stayed in the Ivy Room where an ashtray is provided on the patio outside, The previous guests were tennis players - I would be surprised if they smoked! The saucer held a candle and a box of matches in case of a power outage. I aplogise for the ash from the burnt match. When you requested another room we obliged and you moved into the Rose Room . You also requested lifts to the Jammie shuttle stop to go to UCT for your exams.. We do not charge guests for this -- we see it as being caring hosts and an extension of our hospitality. I am sorry your towels were not replaced immediately. You paid a single rate of R400 per night, less commission and Vat of 17.1% - this included breakfast served on a tray in your room every morning. I hope your exams went well and wish you every success.
Kindest regards
Joy

Abelia Place
Anri H - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anri H
Besigheidsreis

Al die basiese benodighede, netjies en goed geleë.

Naby aan UCT mediese kampus wat dit baie gerieflik vir my gemaak het. Goeie waarde vir geld en Mike was 'n wonderlike gasheer. Sal beslis hul weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Baie dankie Anri, Mike is altyd so bly as mense sy ontbyt geniet!
Groete,
Joy

Abelia Place
Elize N - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nice and quite.

I would like if the menu can be discussed for the holiday member.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hi Elize,
Thank you for your suggestion, it's much appreciated.
Joy

Abelia Place
Andri V - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andri V
Saam met vriende

Baie lekker en rustig.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Lekker gebly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hi Andri
Dankie vir die mooi woorde.
Joy

Abelia Place
Ben K - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben K
Besigheidsreis

Baie aangenaam!

Baie aangename blyplek met alles wat enige ander akkommodasie jou sal bied. Sal dit aanbeveel vir enige persoon wat wil voel of hulle by hul huis is. Baie rustig, vriendelike mense, behulpsaam en als wat jy nodig het; geen tekortkominge nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hallo Ben,
Dankie - baie dankie - vir die mooi woorde.Ons waardeer dit baie.
Groete,
Joy,

Abelia Place
Denise B - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise B

Very comfortable stay

Joy was very welcoming and helpful. Mike cooked delicious breakfasts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hi Denise,
Thank you for your positive review, and Mike loves people who say his breakfasts are delicious!
Joy

Abelia Place
Simon G - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon G
Enkelreisiger

Delightful, spacious, secure and comfortable - just like home away from home!

Hosts Joy and Mike are simply wonderful. The accommodation offered is very comfortable, with a spacious bedroom, kitchen, bathroom and ample off street parking. One feels entirely at home - secure, central to all attractions and breakfast is delicious! Thank you for making my stay wonderful - I'll be back :)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hi Simon,
Thank you for your wonderful review, we appreciate is so much.
Kindest wishes,
Joy

Abelia Place
Hanlie P - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Die blyplek was sentraal. Joy en Mike het baie moeite gedoen. Dankie daarvoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie Hanlie, ons hoop ons sien jou weer.
Groete,
Joy

Abelia Place
Abbie M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Abbie M
Besigheidsreis

Goed.

Sien asb. die sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie Abbie

Abelia Place
Salome M - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Salome M
Gesin met tieners

Baie tevrede, het alles wat mens benodig.

Baie bedagsaam en hulpvaardig. Ons het alles gehad wat nodig was, alles was skoon en netjies. Baie dankie, ons sal teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie Salome, ons probeer!
Groete, Joy

Abelia Place
Maurits H - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maurits H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eenvoudige dog gerieflike verblyf met persoonlike aandag!

Joy en Mike gaan uit hulle pad om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak sonder om jou privaatheid te belemmer. Baie goeie waarde vir geld. Die beddens is van baie goeie gehalte, wat 'n baie groot pluspunt is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Maurits, ons waardeer dit baie.

Abelia Place
Bruce H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very comfortable and a wonderful breakfast served.

The accommodation was very comfortable and the owners very friendly. The only thing I would have liked would be a small outside area/patio but otherwise it was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hi Theresa,
Thanks for the positive review, Mike loves it when guests say his breakfast is wonderful. Next time you should request the Ivy Room, it is a bit smaller than the Rose Room but it does have a little patio.
Joy

Abelia Place
Erika S - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S
Besigheidsreis

Delicious! The owners go to great lengths to make their guests feel welcome and at home.

Great value for money. Great hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Dankie Andries, ons probeer!
Groete, Joy

Abelia Place
Gert B - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert B
Saam met vriende

Great place.

Nice central place. Needs a fan and some mosqueto protection for this time of the year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Hi Gert,
Thanks for the feedback. We try and keep Tabbard in the rooms, especially in summer, but it keeps disappearing! You are welcome to ask if it is not there. Our rooms very seldom get hot but we have been thinking about those overhead fans, even just one mozzie can drive you mad!
Keep promising myself to pop in when next in the Knysna area. Give my best wishes to Hein.

Abelia Place
Hugern A - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hugern A

Good service

Awesome please to stay. Very friendly hosts

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Abelia Place se terugvoer

Thanks for the positive feedback Hugern, much appreciated.
Joy

Abelia Place
Izak V - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Izak V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig met alles wat nodig is.

Sentraal geleë in 'n baie stil omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bruno W - Mei 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bruno W
Besigheidsreis

It was a great stay, close to everything, big and private.

Abelia Place is close to everything, the area and quiet, all in all great value for money and I will most definitely use their services in future again and I will recommend it to someone else as well.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Bonita T - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bonita T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great service and very lovely place to stay.

We had a wonderful stay at Abelia Place, the service was excellent,very peaceful with a lovely garden and the breakfast is a killer. Thank you so much Joy & Mike, we will definitely return someday!! Regards, Bonita & Manuel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan M - Jan 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M
Gesin met tieners

Fabulous stay at Abelia's place, thanks to the Smith family. T

Felt at home while away from home. Joy was fantastic and a good guide as well. The Smith family are awesome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christa Y - Jul 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, practical and unpretentious without compromising on comfort. Hosts were charming

Cape Winter weather is never pleasant. Abelia provided a cosy, accessible and comfortable retreat from the cold and the rain. It's extremely reasonable whilst offering good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paddy G - Mei 2012
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paddy G
Enkelreisiger

Had a wonderful stay

Perfectly situated for our purposes. Hosts are very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rusacre-weg 9, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNiODNlZDk4LTQwODQtNGRlYy1iYzE4LTlkNjI1NjM1YTVmMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 9 Rusacre Road Rondebosch 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.974463 18.488667
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem