+30
Gastehuis in Vryburg

Abella Bed & Breakfast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ann W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Very convenient for getting back onto the road to continue our road trip. Very pleasant, professional, friendly with safe parking available. Had breakfast, which was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2026

Lekker gesellig. Sal volgende jaar weer daar boek vir die skool rugby. Baie lekker gebly. Skoon, netjies, vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons kan Abella met vrymoedigheid aanbeveel. Baie lekker oornag. Ontbyt was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Vinnige oorslaap. Pragtige kamer, yslike bed, spierwit, kraakvars linne, bad en stort na ons harte, hope veilige parkeerplek. As jy 'n dag of wat in Vryburg moet oorbly, sal ek Abella hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudie
Abella Bed & Breakfast
Baie dankie vir die mooi woorde! Dit was net 'n plesier om julle hier te he Groete Abella

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Fantasties. Dit was so verfrissend om in 'n koel pragtige area in te stap na 'n warm Kgalagadi trip. Ek het heerlik gebad en kamer was so mooi. Lekker aandete bestel wat afgewer is, Claudie het tot vir ons regte borde gegee om uit te eet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudie
Abella Bed & Breakfast
Baie dankie. Was heerlik om julle by ons te hê. Groete Abella

Christie B
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2021

Netjies en veilig. Kamer was heel netjies en ons het lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Baie gerieflik skoon en staf baie vriendelik. Sal Abella enige aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman G
1 nag
5.0
Jun 2019

Fantastiese diens! Baie lekker gebly. Sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Dit was fantasties en Claudia baie behulpsaam. Al die staff is vriendelik. Claudia en haar staff was fantasties. Ons het 'n heerlike tyd gehad. Plekkie is mooi skoon en netjies. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Claudie
Abella Bed & Breakfast
Groot plesier. Groete Claudie

Christelle J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2018

Dit was netjies en gemaklik. Die mense was vriendelik. Die kamer was netjies en mooi. Dit was 'n lekker ervaring. Die ontbyt was goed voorberei en daar was oorgenoeg kos. Ek sou Abella aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claudie
Abella Bed & Breakfast
Baie dankie. Groete Claudie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Claudie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R1 200
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 1 mens
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 1 mens
Bespreek

11 Jan Cilliers Street, Vryburg, 8600, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGUzOTM0OWY5LWVkY2EtNDAxNC1iZGRjLTZlMDQ1MTgyNTA2Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 1 mens 22 5 1 5 11 Jan Cilliers Street Vryburg 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -26.951651527744 24.720083391712
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang