Abendrot
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Michael-straat 77, Oak Tree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Abendrot in Krugersdorp is 'n bekoorlike selfsorgkothuis met pragtige uitsigte oor die vallei en is ideaal vir 'n familie of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende vakansie.
Die eenheid is geskik vir 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Linne word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea en kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met 2 stoele. Die sitarea het nog 'n dubbelslaapbank en 'n koffietafel.
Gaste kan die gratis WiFi benut, in die swembad baljaar, hul maaltye op die stoep by die etenstafel geniet, om die ingeboude braai kuier of 'n piekniek op die grasperk geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Isabel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Michael-straat 77, Oak Tree, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Abendrot het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Michael-straat 77, Oak Tree, Krugersdorp, 1739, Gauteng