- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andries Pretorius-straat 14, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Vanaf R690 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aberdeen Self-Catering in Aberdeen is net 1,5 km van die N9 af geleë en bied verblyf in 4 kothuise en 'n glanskamptent.
Klein Karoo het 2 slaapkamers met plek vir 4 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n bed wat vir 'n kind geskik is. Die badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook lugversorging, 'n kombuis, sitarea, eetarea, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi in die eenheid.
Tanqua Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n kombuisie met eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Namib Cottage bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n kombuis, eetarea, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Kamdebo Cottage het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n kombuis, sitkamer, eetarea, 'n kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV en WiFi.
Die glanskamptent bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is lugversorging, 'n kombuisie, braai-area, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, gastesitkamer, 'n wasgoeddiens, braai-area en WiFi in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste moet asb. vooraf laat weet indien hulle met meer as 1 voertuig en of hulle met 'n sleepwa of karavaan reis, aangesien ekstra parkeerplek teen 'n ekstra koste beskikbaar is. Gaste kan hul troeteldiere teen 'n ekstra fooi saambring indien dit vooraf gereël is.
Gaste kan voëlkyk, fietsry, swem, bergfietsry, 4x4-roetes en voetslaanroetes op die perseel geniet.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Blaaibord
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Sekretariële Geriewe
- Internet
- Televisie
- Videospeler
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Jurgens Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 218
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Andries Pretorius-straat 14, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap
- Gaste dink Aberdeen Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Aberdeen Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Andries Pretorius-straat 14, Aberdeen, 6270, Oos-Kaap