Montagu Akkommodasie by Abigail's Garden Cottage | LekkeSlaap
+15

Abigail's Garden Cottage

  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 040 per nag (vir 3 persone)

Beskrywing

Abigail's Garden Cottage is naby die dorp Montagu. Die huisie is ideaal vir 'n egpaar met 1 of 2 kinders of 3 volwassenes op soek na 'n rustige wegbreek uit die stadslewe. Abigail's Garden Cottage is geleë in 'n weelderige tuin waar kinders kan rondloop en hulself kan geniet. Die huisie is slegs 7 minute se stap by die heuwel af na baie restaurante, kroeë ens. Dis sentraal geleë en 2 strate weg van die besige hoofstraat in 'n stil deel van die dorp.

Verblyf is in 'n selfsorgkothuis wat beskik oor 1 slaapkamers en 'n aparte eetarea en sitarea. Daar is 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die en suite-badkamerhet 'n stort. Daar is 'n enkelslaapbank in die oopplan-sitkamer. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n volledige gasstoof, oond, 'n klein tafel, en mikrogolfoond en yskas-vrieskas. Die sitkamer het 'n rietstoel, klein eettafel en stoele. Daar is 'n TV met Netflix en Youtube en dit is toegerus vir DStv sodat gaste hul DStv-dekodeerder en slimkaart kan bring.

Buite is daar 2 patio's, waarvan een 'n draagbare braai het en die ander patio het 'n tafeltjie en stoele. Daar is 'n veilige motorafdak met hekke wat gesluit kan word. Troeteldiere met goeie maniere is welkom indien dit vooraf gereël word. Die tuin het 30 voëlspesies en 'n paar skilpaaie.

Abigail's Garden Cottage is slegs 7 minute se loop vanaf die hoofstraat met talle restaurante, kroeë en voetslaanroetes. Die huisie is nie geskik vir 2 paartjies wat deel nie. Ideaal vir 'n paartjie of gesin van 3 tot 4, of enkellopendes. Ons bied 'n spesiale tarief vir enkel reisigers.

Slaapplek

’n Bespreking by Abigail's Garden Cottage sluit in:

Koningingrootte-bed Enkelslaapbank
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xEnkelslaapbank
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir Abigail's Garden Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Le Roux-straat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abigail's Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Montagu Boland Wes-Kaap
Vanaf R1 040
per nag (vir 3 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 3 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Roux-straat 5, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0ZjljOWM1LTYwNjgtNDUyZC1iMWIzLThiYzgxZWY5ZjA1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 3 persone) 28 5 1 5 5 Le Roux Street Montagu 6720 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -33.78454 20.11984
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za