Abloom Bush Lodge & Spa Retreat

Executive Suite
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Die suite het ook 'n kaggel, sitarea, TV met DStv en 'n DVD-speler en 'n toegeruste kombuis. Daar is 'n privaat verhitte swembad, privaat dek, 'n buitestort en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
DStv
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg. Etes is op versoek beskikbaar. Twee-nag-pakket geld slegs oor die naweek.

Huisreëls

Jammer, geen kinders onder 12 nie.

Ons hef R1000 breekskadedeposito per eenheid wat binne 2 dae na gaste se vertrek terugbetaal sal word indien geen skade of verlies plaasgevind het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Presidensiële Suite
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
2 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die suite het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Die suite het ook 'n kaggel, sitarea, TV met DStv en 'n DVD-speler en 'n toegeruste kombuis. Daar is 'n privaat verhitte swembad, privaat dek, 'n buitestort en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Kombuisie
Braai
Stoep/Binnehof
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Kombuisie
Mikrogolfoond
Kroegie
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Waaier
Kaggel
Vermaak
Boeke en leesstof
TV
Prys sluit in

Selfsorg Twee-nag-pakket geld slegs oor die naweek.

Huisreëls

Jammer, geen kinders onder 12 nie.

Ons hef R1000 breekskadedeposito per eenheid wat binne 2 dae na gaste se vertrek terugbetaal sal word indien geen skade of verlies plaasgevind het nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein K118, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd55b082728b5cbcc0f3103df37918589ae99cfe3a9a2ed0289c477ef361ae1cd1698faca08a3f71ffa086c871007bbf135f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Klipfontein K118 Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.559725157956 28.618798756864
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang