LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Abloom Bush Lodge & Spa Retreat | LekkeSlaap
+18

Abloom Bush Lodge & Spa Retreat

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 6 resensies vir Abloom Bush Lodge & Spa Retreat
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.8/5
Juan L - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, privaat en luuks.

Goeie diens met wonderlike geriewe. Sal absoluut weer gaan.

Joane O - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joane O
Enkelreisiger

Blyplek baie sorgsaam gedoen.

Die etes was absoluut ongelooflik. Ek sal weer gaan net vir die kos. Die behandelings wat op jou stoep gedoen word is heerlik. Dit is werklik 'n heerlike ervaring gewees.

Marius K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Goed toegeruste eenheid met 'n "hot tub" maar effens duur vir selfsorg. Selfs die hout vir die kaggel is 'n ekstra koste. Rustig en stil.

Abloom Bush Lodge & Spa Retreat's terugvoer

Good day Marius,
What a pity to hear this. it is absolutely not easy to please the whole world.
But if you read the below reviews. I must say that in general all our guests are very happy.
Im sorry you did not have that same experience, but i still hope you will give us the opportunity to change this.
Regards,
Abloom Lodge
Lowie

Abloom Bush Lodge & Spa Retreat
Michal G - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michal G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het 'n wonderlike tyd by Abloom gehad.

Baie rustige lodge en kan aanbeveel word.

Rentia V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rentia V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luukse, rustige verblyf.

Was 'n heerlike, rustige naweek. Verblyf was luuks en die kos fantasties! Spa-behandelings was ook heerlik en privaat op eie stoep.

Abloom Bush Lodge & Spa Retreat's terugvoer

Dear Rentia,
It is so great to hear you enjoyed your stay with us and thank you for your kind review. We hope to see you back soon for some more.
Regards
Carmen

Abloom Bush Lodge & Spa Retreat
Andre V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Heerlike romantiese wegbreek naweek by Abloom.

Die ete's en behandeling in die privaatheid van jou eenheid was uit die boonste rakke. Ons het dit baie geniet en kan Abloom sterk aanbeveel

Vanaf R3 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipfontein K118, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2MjgxOWQxLTY4NmEtNDk3NS1hZGYwLTc5ODg0MGU4YzdjYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 Klipfontein K118 Cullinan 1000 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.559725157956 28.618798756864
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!