LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+83

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 18 Clam Road, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Abode Africa is op die westelike kuslyn in Table View en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland van die heel voorste straat teen die strand. Die huis bied 'n onbeperkte uitsig oor die see en spog met ruim, oop spasies.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ook 'n uitsig op Tafelberg en oor die see van die balkon af. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4, en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix en Amazon Prime. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Abode Africa is oorkant Blouberg se strandfront wat as een van die beste vlieër-branderryplekke in die wêreld bekend staan. Dit is ook net 20 minute van die hartjie van Kaapstad af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anitta A
5.0
Absolutely amazing. Our stay was wonderful, close to the beach, stunning views and awesome accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2026
Tanya F
Saam met lewensmaat
5.0
Die heel beste! 'n Pragtige, baie luukse woonstel wat goed toegerus is en die mooiste uitsig op Tafelberg het. Die eienaar se baie duidelike en vriend...
Sien meer
Aug 2026
Bianca B
5.0
Hemel reg by die see! Ons het die afgelope naweek by Adobe Africa gebly en wat 'n ongelooflike ervaring was dit nie! Van die oomblik wat ons ingestap...
Sien meer
Jun 2026
Lezanne G
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gesin het baie lekker gebly daar. Dit is netjies en skoon. Ons gesin het baie lekker gebly daar. Dit is netjies en skoon en baie naby aan die stra...
Sien meer
Des 2025
Duane R
Gesin met klein kinders
5.0
Beslis 'n aanbeveling vir 'n gesin wat naby die see en ander aktiwiteite wil wees. Netjiese eenheid met pragtige uitsig oor die berg en strand. Goeie ...
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 149

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 18 Clam Road, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abode Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek

18 Clam Road, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe5504b5fc76aac8bca420b8d30bccc1d97bca0e08d1603d91c6f920c9ee678894a7c081a2ce5ec0ae79ec23cbbbfaa6db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 18 Clam Road Nautica 604 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.825145718867 18.47949793006