+67

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 162 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Christel V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Ek kan Absolute Beach ten hoogste aanbeveel. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Wens ons kon langer bly! Dis 'n pragtige plek, op die strand met alles wat mens nodig het en meer. Duncan is 'n uitstekende gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erna S
1 nag
5.0
Jan 2026

Sal dit sterk aanbeveel. Uitstekende diens. Wonderlike gasheer wat jou laat welkom voel. Sien en hoor die branders. Baie skoon en netjiese kamer met alles wat jy nodig het. Groot ontbyt wat persoonlik deur die gasheer voorberei en bedien word. Sal definitief weer kom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine Den Besten K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig by die see, pragtige seefront uitsigte. Dit was 'n heerlike breek vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Lekke lekke! Awesome spot! Kan dit aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Susan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Rustig en mooi. Baie goeie uitsig. Alles wat mens nodig het en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dior G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Very relaxing! Duncan is super friendly and makes you feel very welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emmerencia N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Beach galore. It was lovely. I will definitely go back. The breakfast was delicious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Net wat my siel nodig gehad het. Mees naaste aan die see ooit. Mense is dierbaar en ons het so lekker tuisgevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonine M
1 nag
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Sal teruggaan. Lieflike plek, ongelooflike aandag aan details - Marina dink aan alles. Ek wens ek kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Marina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 169

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek

1 Oloff Henning Crescent, Britannia Bay, 7382, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ae5a347d318f74f49ba68f95516ae65cd193b7ded71b9bd0e5494a047b47f5dc22418e03ebda701c04595070473220dd2b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 162 5 1 5 1 Oloff Henning Crescent Britannia Bay 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.719597360526 17.935963869095
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang