4 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Strand Street, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
Nordstrandpark 1 is 'n ruim selfsorgwoonstel met ongerepte uitsigte oor die Atlantiese Oseaan, geleë op die strandpad in Swakopmund. Die woonstel is ideaal vir gesinne met kinders.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 en stoele. Die sitarea het 'n kaggel en 'n platskerm-TV. DStv kan teen 'n ekstra koste voorsien word indien vooraf gereël. Parkeerplek in die motorhuis word voorsien.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 42
Resensies 82
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Strand Street, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink Nordstrandpark 1 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Strand Street, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 09:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang