+13
Selfsorg in Vogelstrand

On The Beach 19

4 gaste

2 slaapkamers

3 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Sandpiper Street, On The Beach Complex, Swakopmund, Erongo Sien kaart

Beskrywing

On The Beach 19 is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgwoonstel met 'n moderne aanslag, geleë in die veilige On The Beach-kompleks in Swakopmund. On The Beach sê dit alles, hierdie versteekte klein juweel is 6 km buite die dorp geleë en ideaal vir besoekers wat so na as moontlik aan die strand wil wees.

Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n platskerm-TV. Die eetarea het 'n eetkamertafel met 4 sitplekke en stoele en 'n binnebraai.

Die leefarea lei na 'n lieflike groot stoep met 'n beperkte see-uitsig en buite-eetkamermeubels. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ruimte benodig waar hulle buite kan sit en die seebries kan geniet.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Christine Geverifieer

Eiendomme 41

Resensies 83

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Sandpiper Street, On The Beach Complex, Swakopmund, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 938
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 938
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 938
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Sandpiper Street, On The Beach Complex, Swakopmund, Erongo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44586c955251e4931e787db9a7af1807befb7295952734ba4772c7b30c26a7b9777fb334a21c656f511df7a6fecbcaa0b96e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 938 per nag (plek vir 4) Sandpiper Street On The Beach Complex Erongo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -22.636945208231 14.525587094719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang