Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

AC065 - Molenweg 14

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 670 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

AC065 - Molenweg 14 is 'n pragtige selfsorghuis langs die see, tussen die bekende jetty en die Strand Hotel. Dis ook stapafstand vanaf die middedorp en die beste restaurante in Swakopmund.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het ook 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n koningingrootte-bed in die boonste woonstel. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas en 'n toonbank met stoeltjies toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele en 'n ingeboude braai. In die sitarea is daar 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket. WiFi is beskikbaar.

'n Skuifdeur lei na ’n dek buite met 'n see-uitsig. 'n Enkelmotorhuis en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by AC065 - Molenweg 14 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 8 resensies vir AC065 - Molenweg 14
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • A. Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink AC065 - Molenweg 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 670
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R6 670
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A. Schad Promenade, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3msoFHjAyRBmVw7TQE4hf8ByiRhIAlkD8iAuaTY10qehMNdV3M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 670 per nag (plek vir 10) 8 5 1 5 A. Schad Promenade Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 11:00-18:00 10:00 -22.678969775201 14.521988411639