4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 67 Sandpiper Street, Vogelstrand, Swakopmund, Erongo Sien kaart
Beskrywing
On the Beach 17 is 'n gemaklik gemeubileerde selfsorgwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte en lugversorging, geleë in die veilige On The Beach-kompleks. On The Beach sê dit alles en is 6 km buite die dorp geleë en ideaal vir besoekers wat so na as moontlik aan die strand wil wees. Platz Am Meer-winkelsentrum is 5 minute se ry vanaf die kompleks.
Die woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer bevat 'n dubbelbed en 'n en suite-stort met 'n toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer bevat 2 enkelbeddens. Beide slaapkamers het ingeboude kaste. Die tweede badkamer bevat 'n bad met 'n handstort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel en broodrooster en 'n wasmasjien. Die eetarea bevat 'n eetkamertafel en stoele vir 4. Die sitkamer bevat 'n platskerm-TV en 'n binnebraai. DStv is beskikbaar met vooraf reëling.
Die leefarea lei na 'n groot balkon met 'n beperkte see-uitsig en buitemeubels. Dit is ideaal vir gaste wat 'n ruimte benodig waar hulle buite kan sit en die seebries kan geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Christine Geverifieer
Eiendomme 41
Resensies 83
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 67 Sandpiper Street, Vogelstrand, Swakopmund, Erongo
- Gaste dink On the Beach 17 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
67 Sandpiper Street, Vogelstrand, Swakopmund, Erongo
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang