Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Acacia Home

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Acacia Home
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Janette B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome! I recommend it very highly!

Awesome place to stay. Very neat. Host is very friendly and welcoming. You get a fresh cold welcoming drink upon arrival, nice cold little towels to hang around your neck for the heat. Room is well prepared. The breakfast included is awesome and something new compared to the usual.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Home se terugvoer

Dear Janette,

Thank you so much for taking the time to give us a review and feedback, we highly appreciate it. We value our guests' comments.

We hope to welcome you sometime in the future and please keep in contact.

Kind regards,

Manuela
Acacia Home

Acacia Home
Hans T - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ontbyt was baie lekker.

Baie lekker gebly. Baie vriendelik ontvang met 'n koue drankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het baie lekker hier gebly. Die kliëntediens is uitstekend.

Ons sal definitief weer hierso bly. Die kliëntediens is uitstekend met baie goeie kommunikasie. Hulle hoor gereeld of mens iets nodig het en of jy nog okay is. Die enigste verbetering wat ek kan aanbeveel, is om van die ys-lugverkoeling na 'n elektriese lugverkoelingstelsel te verander. Die parkeerplek is ook effens te klein.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Home se terugvoer

Good day, Mr. Murray

Thank you so much for taking the time to leave such an amazing review, we highly appreciate it.

We hope to welcome you in the future and please keep in contact.

Kind regards

Manuela
Acacia Home

Acacia Home
Gerrit A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Briljant.

Baie baie netjies en rustig. Eienaars uitsonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Home se terugvoer

Dear Mr Gerrit,

Thank you so much for taking the time to give such an amazing review. It is highly appreciated.

Wishing you a wonderful festive season.

God bless,

Manuela
Acacia Home

Acacia Home
Liesel T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesel T
Gesin met klein kinders

Ek sal beslis weer daar bly. Die aanbeveling van die restaurant was ongelooflik.

Dit was fantasties om in hierdie gastehuis te bly. Die eienaar was ongelooflik en kon nie genoeg vir ons gedoen het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frankie A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frankie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stylish, comfortable and welcoming.

Manuela and Higal are absolutely wonderful hosts. The rooms at Acacia Home were beautifully decorated, clean and welcoming. Manuela served us welcome drinks on arrival and the rooms had complimentary coffee and rusks. Manuela and Higal also graciously hosted us in their living room to watch the SA-Ireland rugby match while we were there. Breakfast in the morning was also delicious. I highly recommend staying at Acacia Home. Wonderful rooms and excellent hosts!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Home se terugvoer

Dear Frankie

Hope you well

Thanks for making the time to do such an amazing review we highly appreciated.

Hope to see you again if you come by this way come for coffee or a drink

God Bless
Manuela 🌳

Acacia Home
Johan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en uitstaande gasvrou.

Ons was baie vriendelik en uiters gasvry deur die gasvrou, Manuela, ontvang. Heerlike ontbyt geniet saam met 'n vriendin teen geen ekstra koste. Ons sal beslis weer daar gaan oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Home se terugvoer

Good day Johan,

Thanks so much for making the time for your amazing review we highly appreciated it.

It was so nice meeting you.

Hope to see you again.

God Bless you both

Kind regards
Manuela

Acacia home

Acacia Home
Frederick S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frederick S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was kort, maar baie lekker. Ons is goed ontvang en sal weer in die toekoms gebruik maak van Acacia Home.

Die verblyf is baie naby aan die dorp en toeganklik tot winkels indien 'n persoon inkopies wil doen. Die ontbyt wat aangebied word, is baie smaaklik en gesond.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Acacia Home se terugvoer

Dear Frederick,

Thanks so much for taking the time to give us such an amazing review we highly appreciate it.

Hope to welcome you in the future.

Kind regards

Manuela

Acacia Home
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Op Die Oewer 7a, Horseshoe Area, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA311d4fefacc23253d18f6daaf0c5c3448236ed00bc455ac10cedb6817cdde39989c0c92878967dc9ab003feca814620b9b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 7a Op Die Oewer Horseshoe Area 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.259144 24.533364
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem