Midrand Akkommodasie by Acacia Rock | LekkeSlaap
+12
+12

Acacia Rock

5 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dane-straat 69, Glen Austin Ext 3 , Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Acacia Rock is 'n selfsorgkothuis op die gasheer se perseel in Glen Austin, Midrand. Die perseel is sowat 20 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Die kothuis is privaat en smaakvol versier. Dit het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 1 en suite-slaapkamer en 'n oopplan-leefarea. Daar is 'n koningingrootte-bed in die solder en die stort, wasbak en toilet is in die oopplan-badkamerarea. Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander kombuisgeriewe.

Die sitarea aan die oorkant het 'n TV en rusbank. Die leefarea bied toegang tot 'n stoep met 'n uitsig oor die perseel. Daar is 'n rotspoel naby die kothuis waar gaste kan afkoel.

Die gashere het 'n groentetuin en hoenders op die perseel, so gaste kan organiese, seisoenale groente en plaaseiers by hulle koop.

Acacia Rock is sowat 5,5 km van die Mall of Africa af en die Gallagher Konvensiesentrum is 5 km ver.

Slaapplek

’n Bespreking by Acacia Rock sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Acacia Rock
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Dane-straat 69, Glen Austin Ext 3 , Midrand, 1685, Gauteng
  • Gaste dink Acacia Rock het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dane-straat 69, Glen Austin Ext 3 , Midrand, 1685, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc145bca9cd5539fbf2bcdfa9f6bf0ed8a5b30339bc4ec10cecff6459daee3b598b55d6b23d7aa38cd34358aa48fa61ed83f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 69 Dane Street Glen Austin Ext 3 1685 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.024715182484 28.145201923943
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za