LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Acorn B&B in Durban | LekkeSlaap
+67

Acorn B&B in Durban

B&B
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolfenden Grove 3, Essenwood, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Acorn B&B in Durban bied B&B-verblyf in Essenwood, Durban. Dié gastehuis is 5 tot 10 km vanaf verskeie besighede en doendinge in die area.

Verblyf word gebied in 3 kamers wat individueel versier is. Die kamers het óf 2 enkelbeddens óf 'n koninggrootte-bed en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe in die kamer sluit WiFi, lugversorging of 'n plafonwaaier, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Ontbyt word in die eetarea bedien. Die gastehuis spog met 'n buitelug-swembad, wasgoeddienste en veilige parkeerplek. Die huis is in die 1920's gebou en word deur inheemse akasias en palmbome omring. Daar is ook 'n groot verskeidenheid voëls in die area.

Acorn B&B in Durban is 1 km vanaf Greyville Resiesbaan en die Royal Durban Gholfklub, 6 km vanaf Durban se hawe en uShaka Marine World en 35 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Acorn B&B in Durban
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Wolfenden Grove 3, Essenwood, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Acorn B&B in Durban het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wolfenden Grove 3, Essenwood, Berea, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkNTsaJlI6CzRiqhsIMSJWlInF5957wVCLgJMKdGv5LqivMVbR1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 2 5 1 5 3 Wolfenden Grove Essenwood, Berea 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.8377935 31.0066001
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!