Acres Inn
- Kapasiteit: 79 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joe Slovo-weg 53, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Acres Inn is op die N12 in Klerksdorp.
Verblyf beskik oor 38 uniek en smaakvol versierde kamers. Hierdie kamers het 'n koningingrootte- of enkelbeddens en 'n en suite-stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n kluis, yskassie, mikrogolf en 'n slim-TV in.
Daar is 'n kragopwekker op die perseel, gratis WiFi, 'n swembad, 24 uur-ontvangs en veilige parkeerplek.
Die hotel het ook 'n speelarea vir kinders sowel as 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Acres Inn is gerieflik naby verskeie winkels, restaurante en ander geriewe en aantrekkings geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Ligging
- Joe Slovo-weg 53, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes
Sien meer verblyf in Roosheuwel Klerksdorp Noordwes
- Kapasiteit: 79 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Joe Slovo-weg 53, Freemanville, Klerksdorp, 2571, Noordwes