LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Adama Artistic Chalets & Teepees | LekkeSlaap
+70

Adama Artistic Chalets & Teepees

Plover / Kiewiet
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie chalet bied gerieflike verblyf vir 2 volwassenes en 'n kind. Daar is 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer met 'n enkelgrootte-bank in die sitkamer. Die badkamer is ingerig met 'n stort-oor-bad, 'n aparte toilet en 'n plonspoel op die stoep. Daar is 'n houtstoof binne vir daardie koue wintermaande. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en breekware. Die veranda lei na 'n klein privaat buitelug-boma, waar gaste 'n vuur kan aansteek en lekker kan braai.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R80 per volwassene, R50 per kind en R50 per voertuig, wat by verskillende betaalpunte in die reservaat betaal kan word. Let asb. daarop dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste moet dus asb. van hul omgewing bewus wees en nie in die bosse wandel nie. Selfry-permitte kan by die ingangshekke, of by die ingang van die roete self gekoop word teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit en R380 per voertuig vir 'n 2 dag-permit, en R450 vir 'n 7 dag-permit. Geen groep besprekings van meer as 8 mense, kinders insluitend, kan aanvaar word nie - daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Bushbaby / Nagapie
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie chalet het gemaklike slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind. Daar is 'n koninggrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n enkelslaapbank in die sitkamer. Daar is 'n houtvuurstoof vir koue dae en 'n swembadjie op die veranda vir warmer dae. Die badkamer het 'n sinkbad met 'n handstort en 'n aparte toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en breekware. Die veranda lei na 'n klein privaat opelug-boma waar gaste 'n vuur kan aansteek en braai. Daar is 'n swembadjie op die stoep.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R80 per volwassene, R50 per kind en R50 per voertuig, wat by verskillende betaalpunte in die reservaat betaal kan word. Let asb. daarop dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste moet dus asb. van hul omgewing bewus wees en nie in die bosse wandel nie. Selfry-permitte kan by die ingangshekke, of by die ingang van die roete self gekoop word teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit en R380 per voertuig vir 'n 2 dag-permit, en R450 vir 'n 7 dag-permit. Geen groep besprekings van meer as 8 mense, kinders insluitend, kan aanvaar word nie - daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Teepee Blou Valk
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie Indiesestyl-teepee het 'n privaat boma, volledig toegeruste kombuis, badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, onderdakstoep, waaier, verwarmer en vereduvet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Teepee Naguiltjie

Kingfisher / Visvanger
Vanaf
Vanaf R1 425
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié chalet is ideaal vir 5 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed op die grondvloer. Die solderkamer is met 3 enkelbeddens ingerig en het 'n deur wat na die uitkykdek lei. Daar is 2 enkelslaapbanke in die sitkamer wat ideaal is vir kinders. Die chalet het 'n unieke opelug-buitebadkamer met 'n groot wasbak en 'n oorhoofse stort. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, gasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en breekware.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R80 per volwassene, R50 per kind en R50 per voertuig, wat by verskillende betaalpunte in die reservaat betaal kan word. Let asb. daarop dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste moet dus asb. van hul omgewing bewus wees en nie in die bosse wandel nie. Selfry-permitte kan by die ingangshekke, of by die ingang van die roete self gekoop word teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit en R380 per voertuig vir 'n 2 dag-permit, en R450 vir 'n 7 dag-permit. Geen groep besprekings van meer as 8 mense, kinders insluitend, kan aanvaar word nie - daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Hoopoo / Hoepoe
Vanaf
Vanaf R1 425
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié chalet is ideaal vir 5 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 privaat slaapkamer met 'n koninggrootte-bed op die grondvloer. Die solderkamer is met 3 enkelbeddens ingerig en het 'n deur wat na die uitkykdek lei. Daar is ook 2 enkelslaapbanke in die sitkamer, wat ideaal is vir kinders. Die chalet het 'n unieke opelug-buitebadkamer met 'n groot wasbak en 'n oorhoofse stort. Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas, gasstoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en breekware. Die sitkamer en kombuis het toegang tot 'n onderdakstoep wat naby 'n buitestort is. Die chalet het ook 'n privaat opelug-boma waar gaste 'n vuurtjie kan aansteek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Daar is 'n bewaringsfooi van R80 per volwassene, R50 per kind en R50 per voertuig, wat by verskillende betaalpunte in die reservaat betaal kan word. Let asb. daarop dat die chalets in die reservaat nie omhein is nie. Gaste moet dus asb. van hul omgewing bewus wees en nie in die bosse wandel nie. Selfry-permitte kan by die ingangshekke, of by die ingang van die roete self gekoop word teen R250 per voertuig vir 'n 1 dag-permit en R380 per voertuig vir 'n 2 dag-permit, en R450 vir 'n 7 dag-permit. Geen groep besprekings van meer as 8 mense, kinders insluitend, kan aanvaar word nie - daar is geen gemeenskaplike areas vir groepe nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tarentaalstraat 18, Dinokeng Wildreservaat, Dinokeng, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 91 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.357166666667 28.387305555556
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!