Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Adventure House and Apartment

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Karl Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 44

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 6 resensies vir Addo Adventure House and Apartment
Netheid
4.3/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.7/5
Tanya S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Tanya S
Gesin met tieners

Te duur vir wat ek gekry het.

Op die webwerf wys dit die huis en die woonstel. Ek het spesifiek 2 kamers in die huis gekies en nie die woonstel buite nie. Die koste was meer as wat ek gewoonlik betaal, maar ek was bereid om dit vir 2 kamers te betaal, maar nie vir 'n woonstel met 1 bed en 'n slaapbank nie. Dit is baie misleidend, want ek het 'n foto van die huis op my besprekingsbevestiging gekry en nie van die woonstel/ou garage agter nie. Toe ek daar kom, was dit chaos, want daar is mense in die huis en hulle weet nie van my nie. Na 'n ruk het dit toe uitgekom dat ons in die woonstel geboek is. Dit was netjies en skoon, maar nie wat ek verwag het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanitha M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanitha M
Gesin met klein kinders

Nice spacious home, ideal for large families like ours.

The entertainment area was a big win as the weekend's weather did not permit outdoor activities. No one was ever bored as there was Wi-Fi and a TV set up with Netflix. Value for your money and lots of rooms and bathrooms! We will receive our deposit back in a week as promised if nothing is damaged.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilze S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilze S
Saam met vriende

Netjies

Ons het in die woonstel gebly en dit was netjies en in goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheldon D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon D

Great house, neat and clean.

The Addo Adventure House is highly recommended if you are 1 person or 10 as it caters for small and large groups, the balcony on top has a lovely view and with the braai, poll table and dart board all together makes for a lekker kuier. I would definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo Adventure House and Apartment se terugvoer

This review made our day. Thank you very much and we hope to see you back here with us again soon.

Addo Adventure House and Apartment
Melanie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie S

Heerlike, rustige naweek weg.

Ons het as 'n familie daar tuisgegaan om my verjaarsdag op Vrouedag te vier. Enigste nadeel was dat die tyd te gou verby gegaan het!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Addo Adventure House and Apartment se terugvoer

Thank you so much for taking the time to leave us this amazing review.

Addo Adventure House and Apartment
Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R799
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R799
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 136, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59ac12bd946fb30c40bfcf14610c4684a3f68778a5aa252fe7dca019c5abc73485c7fd513f3ef75b62e9998111dfc1294d32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R799 per nag, vir 2 mense 6 5 1 4 136 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.710030515605 25.799208018138
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem