LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Addo Dung Beetle Guest Farm | LekkeSlaap
+58

Addo Dung Beetle Guest Farm

Lodge
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vanaf 1 Aug 2020 tot 31 Okt 2020.

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R760 R684 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Addo Dung Beetle Guest Farm is op 'n sitrusplaas in die hartjie van die Sondagsriviervallei geleë en spog met 'n uitsig op die Zuurberge. Verblyf by dié gasteplaas is deur miskruiers geïnspireer. Die rustige ligging maak dit ideaal vir paartjies, ouers wat op soek is na 'n rustige wegbreek, wittebroodpaartjies en klein groepe. Hiér is dit warm in die somer en matig in die winter, met reën wat in die somer val, terwyl dit droog is in die winter.

Verblyf word in 5 luukse chalets, 3 boshouthuisies en 4 Dung Beetle-suites aangebied. Elke ongekunstelde boshouthuisie het sy eie privaat buitetoilet en -stort. Die Dung Beetle-suites is tussen die bosveld en plantegroei geleë en het nie 'n uitsig nie. Die houthuisies en suites is nie vir gaste wat sukkel om te loop geskik nie, aangesien dit 'n entjie se stap van die hooflodge en parkeerarea af is.

Gaste kan smul aan tradisionele buffet-etes wat op die oop vuur in die grasdak-lapa voorberei word, of 'n skemerkelkie op die skemerkelkiedek geniet, terwyl hulle die sonsondergang dophou. Gaste kan ook ná 'n warm dag in die rotspoel afkoel of in die Jacuzzi met 'n uitsig oor die Addo-vallei ontspan.

Addo Dung Beetle Guest Farm het die ideale ligging net 4 km van Addo-olifant Nasionale Park se hoofhek af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 21 resensies vir Addo Dung Beetle Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Dung Beetle Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Addo Elephant Park Oos-Kaap
was R760
Vanaf R684
per nag (vir 2 persone)
was R760
Vanaf R684
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e911e98595da619ebbefe28890166b2b89b4235fa2210112ffadf3debadd0f4decf275995d26c90657917b3c5f2c152585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R760, nou Vanaf R684  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 Addo Dung Beetle Guest Farm Zuurberg Road 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.447213379939 25.688155433838
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!