Beskrywing
Die rustieke houthuise is ideaal vir natuurliefhebbers en het elk 2 enkelbeddens en 'n buitetoilet en -stort. Die oop kombuisdek buite het 'n mooi berg-uitsig en so ook die braaigeriewe. Dié houthuise is elk op 'n ander vlak, teen die hang van 'n heuwel op 'n safari-area van 140 hektaar. Verder het elke houthuis 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, enkelplaatstoof, eetgerei en breekware.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebroodsuite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suites is in 'n vallei omring deur bosveld en het nie 'n uitsig nie. Die suite het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suites is in 'n vallei omring deur bosveld en het nie 'n uitsig nie. Die suite het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n binne- en 'n buitestort, 'n bad en 'n aparte toilet. Verder is daar lugversorging met verwarming en 'n waaier-funksie, 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n binne- en 'n buitestort, 'n bad en 'n aparte toilet. Verder is daar lugversorging met verwarming en 'n waaier-funksie, 'n TV, yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie 2 gesinssuites het elk 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suites is in 'n vallei omring deur bosveld en het nie 'n uitsig nie. Die suite het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
4 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Addo Dung Beetle Guest Farm, Zuurberg Road, Addo, 6105, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 34 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang