LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+65
Gastehuis in Addo National Park

Addo Dung Beetle Guest Farm

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 71 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Sandelna D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

4 dae gebly tussen die sitrusboorde en Addo Park besoek. Baie rustig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Heerlik, sal die plek aanbeveel. Al die personeel was baie vriendelik en professioneel. Die uitsig vanaf houthuisies en lodge was pragtig. Die kamers wat soos miskruier lyk, is baie privaat in die bos indien dit verkies word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Annamari J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Baie lekker! Baie lekker, dankie. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Mark E
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.8
Jan 2026

Tranquil bush breakaway. Tranquil stay in the middle of the bush. If you are seeking nature, we were surrounded and felt like no one else was around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Annerene L
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2026

Het 'n hittegolf getref, en bush cabins was onhoudbaar warm. Die goedkoopste opsie geneem. Dis vrek ver om met al jou bagasie te loop en geen hulp word aangebied nie. Laaste aand opgegradeer na die luukse chalets. Dit was hemels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Niel T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.4
Sep 2026

Enjoyable, safe and pleasant. Very relaxing stay, 10 minutes from Addo Elephant Park. Undercover Boma for braai-ing and breakfast. Henry was most helpful and friendly. He communicated promptly and accurately. Note: access road gets a bit muddy during prolonged rainy periods.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete. Addo Dung Beetle Team

Muller K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2026

Sal dit weer doen. Die 2 dae was baie lekker. Die personeel uitstaande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Tinka P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2026

Ontspanne, rustigheid van die natuur. Dit was 'n heerlike rus met die stilte in Addo Dung Beetle Guest Farm. Mens kan ontspan in die prag van die natuur. Pragtige sonsopkoms wat jou met 'n glimlag begroet het in die môre deur die takke.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Janet S
1 nag ⋅ Gesin met tieners
4.2
Feb 2026

Pleasant. Pleasant, cute accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Kevin C
1 nag ⋅ Saam met vriende
4.0
Feb 2026

A nice getaway. A wonderful stay! It was nice and comfortable, and the staff were exceptionally friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jeani
Addo Dung Beetle Guest Farm
Goeie dag. Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Sien uit om u weer terug te verwelkom. Vriendelike groete.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jeani Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 71

Op LekkeSlaap 16 jaar

Antwoord gewoonlik binne 4 ure
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Addo Dung Beetle Guest Farm, Zuurberg Road, Addo, 6105, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 28 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e911e98595da619ebbefe28890166b2b89b4235fa2210112ffadf3debadd0f4decf275995d26c90657917b3c5f2c152585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 71 5 1 5 Addo Dung Beetle Guest Farm Zuurberg Road 6105 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.447461799695 25.687922081653
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang