LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Addo Dung Beetle Guest Farm | LekkeSlaap
+58

Addo Dung Beetle Guest Farm

Lodge
Boshouthuisies
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die 3 houthuisies is perfek vir natuurliefhebbers en elke huisie het sy eie private buite-toilet en buitestort. Jy kan jou verkyk aan die manjifieke berg-uitsig terwyl jy kosmaak in die opelug kombuis op die dek of op die vuur. Die houthuisies is almal op verskillende vlakke teen die heuwel in dié 140 hektaar-gebied geleë.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg

Belasting en Ekstras

Aandete moet voor die inklokdatum teen ekstra koste bespreek word. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dung Beetle-suite met koningingrootte-bed
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Ons wittebrood-suite het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die "Dung Beetle"-suite is tussen die vetplante geleë met geen uitsig nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete moet voor die inklokdatum teen ekstra koste bespreek word. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dung Beetle-suite met enkelbeddens
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie suite het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Dit is tussen die vetplante geleë met geen uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete moet voor die inklokdatum teen ekstra koste bespreek word. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Dung Beetle-suite met slaapplek vir 4
Vanaf R2 000
per eenheid
  • Plek vir 4 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 4 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie 2 gesin-suites het 4 enkelbeddens en en suite-badkamer met 'n stort. Dit is tussen die vetplante geleë met geen uitsig.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete moet voor die inklokdatum teen ekstra koste bespreek word. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalet met 'n koningingrootte-bed
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet bied 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n binnestort, buitestort, 'n bad en 'n aparte toilet. Dit is verder ingerig met lugversorging (met 'n verwarmer- en 'n verkoeler-opsie), TV, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete moet voor die inklokdatum teen ekstra koste bespreek word. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Chalets met 2 enkelbeddens
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalets het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 2 wasbakke, 'n binnestort, buitestort, 'n bad en 'n aparte toilet. Dit is verder ingerig met lugversorging (met 'n verwarmer- en 'n verkoeler-opsie), TV, yskassie, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Mandjie met peuselhappies
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B

Belasting en Ekstras

Aandete moet voor die inklokdatum teen ekstra koste bespreek word. Kinders tussen 0 en 3 jaar bly gratis. Kinders tussen 4 en 11 jaar betaal 50% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R760
per nag (vir 2 persone)
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Addo Dung Beetle Gasteplaas, Zuurberg-weg, Addo, 6105, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e911e98595da619ebbefe28890166b2b89b4235fa2210112ffadf3debadd0f4decf275995d26c90657917b3c5f2c152585?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R760  per nag (vir 2 persone) 21 5 1 5 Addo Dung Beetle Guest Farm Zuurberg Road 6105 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -33.447213379939 25.688155433838
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!