- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 88 Wellington Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Addo River View Lodge is 'n lieflike dubbelverdieping-selfsorghuis aan die oewer van die pragtige Sondagsrivier in die dorpie Colchester. Die huis is net 3 km van die suidelike Matyholweni-ingang na Addo-Olifantpark en 40 km se ry van Gqeberha (Port Elizabeth) se lughawe af. Addo River View Lodge bied maklike toegang tot die meerderheid doendinge en besienswaardighede in en rondom Addo en is die ideale poort na die Tuinroete en Sonskynkus.
Die lodge het slaapplek vir 6 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die eerste en tweede slaapkamer beskik elk oor 'n koninggrootte-bed. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelstapelbed.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n skottelgoedwasser, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, en 'n stoof en 'n oond in. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6 gaste en die sitarea het lugversorging en 'n platskerm-TV. Die leefarea het skuifdeure wat na 'n dek met 'n uitsig oor die Sondagsrivier lei. 'n Weber-braai word voorsien.
Daar is 'n gemeenskaplike swembad op die perseel wat gaste met Sundune Guest House se gaste deel. Die huis is net 100 m van die Sondagsrivier se oewer af en gaste kan lekker visvang of bootvaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Dié woonstel het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n stoep met braaigeriewe. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond en stoof toegerus. Gaste het toegang tot gratis WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het slaapplek vir 2 volwassenes in die hoofslaapkamer en 2 jong kinders onder 12 jaar op die stapelbed in die skakelslaapkamer. Daar is een badkamer met 'n stort. Daar is 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe, maar geen kosmaakgeriewe nie. Die eenheid het 'n gedeelde swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n koninggrootte-bed, 'n koningingrootte-bed. Daar is twee badkamers, een met 'n bad en die ander badkamer het 'n stort. Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, ketel en oond toegerus. Daar is 'n lieflike dek met braaigeriewe en stoepmeubels, en bied 'n uitsig oor die Sondagsrivier. Die eenheid het ook 'n gedeelde swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet met bidet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Addo Riverview Lodge-Elephant Little Apartment
- Selfsorg