Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Addo Riverside Villa

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 8, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Addo Riverside Villa bied gerieflike B&B-verblyf in 'n pragtige en huislike woning, slegs 40 m van die majestueuse Sondagsrivier af. Die eiendom is ongeveer 40 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) en die Mathyolweni-hek na Addo-olifantpark.

Die huis het 4 kamers met en suite-badkamers. Die standaard- en superieure kamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Standaard Stapelbedkamer het 2 stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die Luukse Koningskamer met 'n Balkon het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en bad. Die balkon bied 'n uitsig oor die Sondagsrivier. Al die kamers sluit ook geriewe soos 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer, waaier en gemaklike sitplek in.

Gaste kan in die gemeenskaplike swembad afkoel, die gratis WiFi benut of net die besonderse uitsigte bewonder. Daar is 'n groot tuin waar gaste kan wandel, of hul kan in die eetarea met 'n TV en gemeenskaplike braaigeriewe kuier.

Veilige parkeerplek is beskikbaar en die eiendom is naby die strand, restaurante en winkels.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Addo Riverside Villa
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Aquavista-singel 8, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Gaste dink Addo Riverside Villa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aquavista-singel 8, Colchester, 6175, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1be1c9d4643e02b78bb8ab17a415c916b650fce58989c62ff3b845494f11c32ceb41a2d435157fc00d9e5bf1d2bd0e91c56d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 8 Aquavista Crescent Colchester 6175 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.708131619206 25.796724557877