2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Stand 2871, Nelspruit, 1200, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Alwyn is 'n selfsorgwoonstel op 'n veilige landgoed in Nelspruit. Die woonstel is met verhit-en-eetgeriewe toegerus en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-woonstel het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, 'n mikrogolfoond, yskassie, etenstafel, sitplek en koffie- en teemaakgeriewe.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n hek en gratis WiFi. Die woonstel is naby die Mediclinic, Ilanga Mall, winkelsentrums, restaurante, Curro-skool, Hoërskool Bergvlam, Laerskool Laeveld en Laerskool Bergland geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Stand 2871, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Alwyn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stand 2871, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang