Adelé's Cottage
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Furse-straat 19, Breyten, 2330, Mpumalanga
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 12)
Beskrywing
Adelé's Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis in Breyten, Mpumalanga. Dit is ideaal vir groot gesinne, vriende of sakereisigers.
Hierdie huis bied slaapplek aan 12 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is 'n skakelkamer en het 4 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea het 2 etenstafels, gemaklike rusbanke, 'n TV met gedeelde DStv-kanale en 'n binnebraai.
Veilige parkeerplek is op die perseel agter 'n hek beskikbaar. Die huis is naby winkels en die R36.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Ligging
- Furse-straat 19, Breyten, 2330, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Breyten Mpumalanga
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Furse-straat 19, Breyten, 2330, Mpumalanga