Affie Plaas Selfsorg
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Elsabé Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Meranda V - Mrt 2024
Algehele gradering
Als wat jy nodig het.
Affie Plaas Selfsorg se terugvoer
Dankie vir terugvoering, die yskas is herstel.
Annalie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies. Alles wat nodig is. Gasvry.
Chante U - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon, goeie diens.
Miranda H - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Juandri S - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik. Maklik.
Hendie G - Des 2023
Algehele gradering
Gerieflik en kans om sterre te sien!
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Dirk N - Jan 2023
Algehele gradering
Halfpad stop oornag terug vanaf vakansie in die Kaap.
Tina F - Des 2022
Algehele gradering
Baie dankie, dit was skoon netjies en die cooler het ons lewe gered.
Jenny B - Nov 2022
Algehele gradering
Returning to this accommodation every year on our travels to Cape Town.
Johan B - Mei 2022
Algehele gradering
Genoeg ruimte.
Affie Plaas Selfsorg se terugvoer
Goeie dag, ek is bly jy het jou verblyf geniet by Affie Plaas in sy ruim woonstel. Dankie vir die voorstelling van helder lig in die woon vertrek, ek sal daarna kyk. Groete, Elsabé.
Andre A - Jan 2022
Algehele gradering
Goeie oornagplekkie.
Affie Plaas Selfsorg se terugvoer
Bly julle het julle kuier geniet. Kom maak gerus weer 'n draai.
Denise O - Jan 2022
Algehele gradering
'n Baie goeie nag rus gehaad, die kamer en kombuis het alles in wat jy moontlik nodig sal hê.
Marianne D - Des 2021
Algehele gradering
Was gerieflik en rustig.
Conradt M - Des 2021
Algehele gradering
Baie lekker plek.
Cassie S - Okt 2021
Algehele gradering
Affie Plaas verblyf was goed en rustig.
Affie Plaas Selfsorg se terugvoer
Baie dankie, hoop jul kom maak weer 'n draai.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Murraystraat 19, Bethulie, 9992, Vrystaat