2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 24 Hall Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Afribode's Cape Oryx is 'n eenslaapkamer-woonstel net 'n minuut se stap vanaf die Seepunt-promenade waar mense graag wandel, draf, met hul honde stop, fietsry of rolskaats. Die see se branders is sommer op jou drumpel!
Die woonstel is byderwets getooi en spog met keurige meubels. In die slaapkamer is daar 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n aparte bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien, tuimeldroër en skottelgoedwasser in. In die oopplan-leefarea is daar gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met satellietkanale en gratis WiFi.
Aangewese parkeerplekke is beskikbaar.
Cape Oryx is ideaal geleë sodat gaste Seepunt met sy tientalle restaurante maklik kan verken. Die stadskern en verskeie besienswaardighede is net 4 km se ry hiervandaan.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Cape Eazi Stayz Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 31
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 24 Hall Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Afribode's Cape Oryx het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
24 Hall Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang