Africa Footprints Airport Lodge
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Africa Footprints Airport Lodge is in Kemptonpark en bied B&B naby OR Tambo Internasionale Lughawe. Dis stapafstand vanaf verskeie winkels en eetplekke. Die verblyf is veilig en sakpas.
Die diens is professioneel, dog perseeonlik. Ontbyt word in die eetkamer bedien met tradisionele Afrika-dekor. 'n Engelse ontbyt met vars koffie is beskikbaar. Dis ook naby hoofweë en die Gautrein, en ideaal vir sakereisigers.
Africa Footprints het 19 gastekamers. Elke kamer is nuut en modern. Daar is ook gratis WiFi en 'n eerlikheidskroeg. Die standaard kamers is sakpas. Die kamers met koninggrootte- of 2 enkelbeddens is ruim en die gesinskamers het slaapplek vir 5.
Die konferensiegeriewe het plek vir 30 en beskik oor 'n oorhoofse projektor. Dis ook op versoek beskikbaar vir sake-ontbyte, kombuistees en ander klein funksies.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Middagete
- Tee
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Dataprojektor
- DVD-speler
- Witborde
- Skootrekenaar-projektor
- Kantoorgeriewe
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Gaste dink Africa Footprints Airport Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Aston Manor Kemptonpark Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 28 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
- Geen kinders onder 18