Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Footprints Airport Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 15 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Footprints Airport Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Shelagh A S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelagh A S
Saam met eggenoot / lewensmaat

I recommend this lodge to anyone, value for money.

Absolutely fantastic. We will definitely be a regular in that lodge, loved the people and the setting.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
Dawie D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place.

A very nice place to stay.

Footprints Airport Guesthouse se terugvoer

Thank you very much.
Regards
Ben.

Footprints Airport Guesthouse
Debbie T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie T
Besigheidsreis

I found the lodge to be comfortable, the staff friendly and helpful and the breakfast tasty and adequate.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ek het die lodge gerieflik gevind, die personeel vriendelik en hulpvaardig en die ontbyt smaaklik en genoeg.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Drika M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Drika M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie netjies en die diens was baie goed met veilige parkering.

Die plek was baie skoon gewees en die mense baie hulpvaardig. Sa weer van hulle gebruik maak.

Annette U - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annette U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie akkomoderende, vriendelike, netjiese en ruim verblyf.

Werner en sy personeel is werklik akkommoderend en vriendelik. Het selfs 'n ekstra kantoorruimte aangebied waar my man in stilte sy virtuele vergaderings en werk kon afhandel. Die heeldag beskikbare filterwater en lekker koffie in die eetkamer is 'n wenner. Ons sou dit egter waardeer het as daar 'n beker drinkwater, melk en koffiesakkies ook in die kamer beskikbaar was, aangesien ons snags laat ingekom het, toe die eetkamer reeds gesluit was. Items soos 'n sepie by die stort en lugverfrisser by die toilet sou ook baie welkom wees. In die geheel 'n baie aangename verblyf en ons kan dit aanbeveel.

Nyaniso S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nyaniso S
Saam met vriende

The stay was great.

Good friendly service from Ben. Really enjoy our stay there despite heavy rains Saturday night.

Veronica V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica V
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Kamer gerieflik, skoon en netjies. Reëling met in en uit by hek bietjie ongerieflik. Ontbyt was lekker.

Footprints Airport Guesthouse se terugvoer

Goeiedag Veronica
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons gou bietjie terugvoer te kan gee.
Ons waardeer jou goeie woorde opreg en vind dit 'n plesier om ons deure oop te hou vir sulke vriendelike gaste.

Beste wense verder en veilig reis.

Vriendelike groete

Footprints Airport Guesthouse
Anna-marie W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie W
Enkelreisiger

Ek het my tydjie geniet, wens dit kon langer wees.

Ek het my verblyf regtig geniet. Die omgewing is mooi en die personeel is super vriendelik en behulpsaam. Dis baie sentraal, loop afstand van die meeste winkels indien jy nie 'n voertuig het nie.

Talita O - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis.

Beste diens en voel so welkom. Voel soos familie.

Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
Tania P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly by Africa Footprints. Hulle is goed geleë, naby die lughawe en eetplekke. Alles was netjies, skoon en rustig. Hul moet dalk net hul intercom/klokkies regmaak, met ons aankoms moes ons 'n ruk wag en ontvangs naand bel om vir ons te kom oopmaak.

Footprints Airport Guesthouse se terugvoer

Good day Tania

We thank you for your positive response with regards to your stay with us.
We hope to see you visit us soon.

Regards
Valdi

Footprints Airport Guesthouse
Melanie L - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie L
Saam met vriende

Netjies!

Sien die sterre.

Marietjie F - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker plek om te bly!

Heerlike, gerieflike kamer, warm genoeg, baie gemaklike bed! Ons is opgegradeer na 'n kamer met 'n bad sonder ekstra koste. Ontbyt was heerlik - groot verskeidenheid en te veel om alles op te eet! Tot Ouma se tuisgemaakte konfyt was op die tafel. Ons het ook 'n aanbeveling gevra na 'n restaurant vir aandete - het heerlik by Jose's geëet, ook lekker naby die gastehuis. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ek kan die blyplek gerus aanbeveel en sal in die toekoms weer daar tuisgaan.

Hannes P - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P
Gesin met tieners

So heerlik oorgebly. Ek het alreeds my volgende bespreking gemaak.

Alles is puik, van die grootte van die kamers, diens, netheid, ontbyt en veiligheid.

Sandy H - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy H
Saam met vriende

Highly recommended ideal location.

Friendly helpful staff. Highly recommended. Perfect for time away with friends or family.It has everything necessary to have a great time. Supermarkets and public transport are within walking distance.Will definitely book again.

Magdaleen V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelik en hulpvaardig. Netjies en veilig. Ontbyt ingesluit.

Alana S - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana S
Besigheidsreis

Gemaklik!

African Footprints bied 'n smaakvol gemeubileerde kamer met uiters gemaklike beddens. Dit was wonderlik om so laat vriendelik verwelkom te word en dan 'n drankie langs die swembad te drink voordat jy lekker gaan stort. 'n Mens hoor die vliegtuie in die aand, maar dit is glad nie steurend nie. Aanvanklik was daar swaar verkeer, maar dit het stil geword deur die nag. Ontbyt was smaaklik en keurvol bedien. Baie dankie vir fantastiese diens!

Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 29 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA705b5fcf49db839384f1ef71cc9f734e6b0f374b8607d415417991b3a10ede3eee40005ea6f302f1b485144e09eb65dd7cb0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 1 Crestwood Avenue Aston Manor 1619 Gauteng 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -26.082422904552 28.243596553802
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem