LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Africa Footprints Airport Lodge | LekkeSlaap
+49

Africa Footprints Airport Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Africa Footprints Airport Lodge
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Veronica V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Veronica V
Gesin met tieners

Netjies en gerieflik.

Vriendelike ontvangs. Kamer gerieflik, skoon en netjies. Reëling met in en uit by hek bietjie ongerieflik. Ontbyt was lekker.

Africa Footprints Airport Lodge's terugvoer

Goeiedag Veronica
Baie dankie dat jy die tyd geneem het om ons gou bietjie terugvoer te kan gee.
Ons waardeer jou goeie woorde opreg en vind dit 'n plesier om ons deure oop te hou vir sulke vriendelike gaste.

Beste wense verder en veilig reis.

Vriendelike groete

Africa Footprints Airport Lodge
Anna-marie W - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anna-marie W
Enkelreisiger

Ek het my tydjie geniet, wens dit kon langer wees.

Ek het my verblyf regtig geniet. Die omgewing is mooi en die personeel is super vriendelik en behulpsaam. Dis baie sentraal, loop afstand van die meeste winkels indien jy nie 'n voertuig het nie.

Talita O - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita O
Saam met eggenoot / lewensmaat

So tuis soos by jou eie huis.

Beste diens en voel so welkom. Voel soos familie.

Tania P - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P
Saam met vriende

Ons het baie lekker gebly.

Ons het heerlik gebly by Africa Footprints. Hulle is goed geleë, naby die lughawe en eetplekke. Alles was netjies, skoon en rustig. Hul moet dalk net hul intercom/klokkies regmaak, met ons aankoms moes ons 'n ruk wag en ontvangs naand bel om vir ons te kom oopmaak.

Africa Footprints Airport Lodge's terugvoer

Good day Tania

We thank you for your positive response with regards to your stay with us.
We hope to see you visit us soon.

Regards
Valdi

Africa Footprints Airport Lodge
Melanie L - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melanie L
Saam met vriende

Netjies!

Sien die sterre.

Marietjie F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n lekker plek om te bly!

Heerlike, gerieflike kamer, warm genoeg, baie gemaklike bed! Ons is opgegradeer na 'n kamer met 'n bad sonder ekstra koste. Ontbyt was heerlik - groot verskeidenheid en te veel om alles op te eet! Tot Ouma se tuisgemaakte konfyt was op die tafel. Ons het ook 'n aanbeveling gevra na 'n restaurant vir aandete - het heerlik by Jose's geëet, ook lekker naby die gastehuis. Ons is baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Ek kan die blyplek gerus aanbeveel en sal in die toekoms weer daar tuisgaan.

Hannes P - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P
Gesin met tieners

So heerlik oorgebly. Ek het alreeds my volgende bespreking gemaak.

Alles is puik, van die grootte van die kamers, diens, netheid, ontbyt en veiligheid.

Sandy H - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy H
Saam met vriende

Highly recommended ideal location.

Friendly helpful staff. Highly recommended. Perfect for time away with friends or family.It has everything necessary to have a great time. Supermarkets and public transport are within walking distance.Will definitely book again.

Magdaleen V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdaleen V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waarde vir geld.

Vriendelik en hulpvaardig. Netjies en veilig. Ontbyt ingesluit.

Alana S - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alana S
Besigheidsreis

Gemaklik!

African Footprints bied 'n smaakvol gemeubileerde kamer met uiters gemaklike beddens. Dit was wonderlik om so laat vriendelik verwelkom te word en dan 'n drankie langs die swembad te drink voordat jy lekker gaan stort. 'n Mens hoor die vliegtuie in die aand, maar dit is glad nie steurend nie. Aanvanklik was daar swaar verkeer, maar dit het stil geword deur die nag. Ontbyt was smaaklik en keurvol bedien. Baie dankie vir fantastiese diens!

Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crestwoodlaan 1, Aston Manor, Kempton Park, 1619, Gauteng
  • Geen kinders onder 18
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAI1clMERlLjynpyySm3MQTxK0vL5klsg2BsLSgWE28iPvJ8Sk3Q?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Crestwood Avenue Aston Manor 1619 Gauteng 086 999 0018 12:00-22:00 10:00 -26.082422904552 28.243596553802
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!