Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Africa Safari Lodge

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 18 resensies vir Africa Safari Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Alida P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Alida P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker. Die swembad was egter vuil, die lugreëllaars in die sitkamerkroegarea en in die eetkamer was buite werking. Die tv's in die slaapkamers is al vir 'n lang tyd buite werking, want die nota op die spieëltafel wat die gaste inlig dat die tv's buite werking is, se plastiek is al verweer. Die diere wat tussen die huise loop, is baie mooi. Die plek is baie mooi en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adi S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adi S
Gesin met tieners

Awesome sleep-over location!

We wanted a stop-over on our journey back to Johannesburg. We could not have picked better! Awesome location, the most amazing wildlife, just totally stunning food and a most amazing stay. Highly recommended for a sleepover to break the long road.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was heerlik, verblyfplek is onversorgd.

Ek het verblyf vir 3 volwassenes bespreek en betaal vir 3 volwassenes, maar verblyf vir 2 volwassenes plus 'n kind gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Natalie D
Gesin met tieners

No ventilation in the bathroom.

Unpleasant! Not good.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amoré B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amoré B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik.

Dit was beslis die moeite werd gewees. Ons verwagtinge was oortref. Die personeel is baie vriendelik en laat jou dadelik welkom voel. Die plek is baie netjies en die kos was uit die boonste rakke gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V
Saam met vriende

Ware styl in die woestyn.

Was aangenaam verras met die eenvoud en stylvolle verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Theuna D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theuna D

Mooi landskap vir sonsopkoms en sonsondergange, mak diere wat kom drink.

Gerieflike en skoon huisies. Set menu vir restaurant, nie a la carte nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lezel M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lezel M
Saam met vriende

Stil en rustige omgewing met gemaklike kamers met die nodige vir oornag.

Die driegang-aandete is uit die boeke en na ete kan jy langs die boma die aandstilte en geselskap geniet. Baie stil as jy alleen reis, maar is lieflik om saam met vriende te geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L
Gesin met tieners

Heerlike en ontspanne plaas-atmosfeer.

'n Geseënde tyd saam as gesin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leonard D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonard D
Saam met vriende

Uitstekend.

Lekker verrassing. Het nie so 'n lekker ervaring verwag vir oornagverblyf nie. Sal volgende keer langer bly verseker.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very enjoyable stay, with great staff. We were presently surprised by the visitors (game) to the watering hole.

We stayed at a few other venues in Namibia during our recent visit and found the quality and cost of the dinner the best.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste ervaring.

Alles was uit die boeke uit. Kos was ongelooflik. Baie goeie en vriendelike diens. Wild was die beste, reg voor op jou stoep.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens, hulpvaardig.

Kos was uitstekend, vriendelike personeel. Omgewing ongelooflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gabriela S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gabriela S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful experience.

A wonderful stopover on our way to Swakopmund. They don't have the best connection (Wi-Fi etc.) but that wasn't what we were after. Sipping our drinks and watching the game was much more rewarding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D
Enkelreisiger

Stil, rustige omgewing.

Die lodge is 'n interessante konsep en dit was nogal 'n ondervinding om die wilde diere 'n (spreekwoordelike) klipgooi van jou af te hê, by die watergat tussen die huisies, al is dit dan ook omdat hulle in die aand gevoer word daar. Die personeel was almal vriendelik en behulpsaam. Die aandete en ontbyt was lekker, en drankies was billik geprys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa D
Saam met vriende

Baie gerieflike verblyf in die spesifieke omgewing.

Ons het ons verblyf baie geniet. Die kamers is groot, luuks en skoon. Ons het ook aandete en ontbyt geëet by die restaurant wat baie lekker was. Die vuur by die boma was baie gesellig en ons het die bokke geniet wat die watergat besoek het terwyl ons sterre gekyk het. Die enigste aanbeveling is om die ligte op die perseel bietjie langer aan te hou, want dit is baie vroeg afgeskakel toe die personeel huis toe is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oasis.

Vriendelike diens en kos uit die boonste rakke.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzan V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige twee-nag verblyf.

Africa Safari Lodge is 'n mooi en rustige lodge wat deurgaans smaakvol versier is. Die chalets is in 'n halfmaan gebou rondom 'n voer-area wat die wild nader lok sodat gaste vanaf hul stoepe daarna kan kyk. Die chalets is baie goed toegerus met moderne badkamers. Beddegoed was ook van 'n hoë gehalte. Smaaklike ontbyt en aandete word bedien, kroeg- en sitkamerarea is baie verwelkomend en mooi sonsondergange kan vanaf die swembadstoep geniet word. Diens was vriendelik, maar ek voel (vir die verblyfstarief wat betaal is) dat daar beter opgeleide personeel kort met meer professionele bestuur. Ons wildsrit was nie gereël soos bespreek nie, daar het heelwat items gekort tydens ontbyt, vonkelwyn wat ons wou bestel was nie beskikbaar nie, stukkende gloeilampe in die eetvertrek en heelwat boorgate kon agter ons chalet se gordyn gesien word. Hierdie lodge het egter baie potensiaal en kan verder verbeter soos voorgestel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 800
R1 800 R1 530
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: C19 in die rigting van Sossusvlei, Mariental, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg5ZDNhNjVmLWRkZDktNDZiMy04OWMxLTc2YjllYjQ1N2U2YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 C19 onwards towards Sossusvlei Mariental 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.630471 17.77031