4 gaste
2 slaapkamers
2 beddens
1 badkamer
- Nie-terugbetaalbare tarief is toegepas
- Gratis kansellasie beskikbaar
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - 29 Tiger Road, Monument Park, Pretoria, 0081, Gauteng Sien kaart
Beskrywing
AfricaLove on Tiger is 'n selfsorgwoonstel in die woonbuurt Monumentpark in Pretoria, net langs R21, en is ideaal vir gesins- of werksuitstappies. Die verblyf is binne maklike bereik van winkelsentrums, tersiêre instellings, ambassades, Waterkloof-lugmagbasis en plaaslike geriewe.
Dié ruim woonstel beskik oor 2 slaapkamers en bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste. Albei kamers het 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort. Die kamers het oorgenoeg klerekasspasie met hangers en 'n ekstra kombers.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster en ketel toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV met stroomdienste. Die stoep het 'n uitsig oor die tuin waar kinders kan speel.
Gratis WiFi is beskikbaar en daar is kerse, herlaaibare ligte en 'n enkelplaatgasstoof vir beurtkrag.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Selfsorg en daar is geen skoonmaakdienste tussen verblyf tensy anders gereël nie.
Rook is binnenshuis verbode. Daar is 'n aangewese rookarea met 'n asbakkie en 'n asblik op die stoep.
Hierdie prys sluit 10%-afslag in en is nie terugbetaalbaar indien jy kanselleer nie. Jy kan 'n terugbetaalbare opsie by die betaalpunt kies.
Indien jy die terugbetaalbare opsie kies, sal hierdie kansellasiebeleid van toepassing wees:
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |