AfriCamps Waterberg
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.6/5
Andrea Geverifieer
Eiendomme 17
Resensies 159
Jare op LekkeSlaap 8
Opsomming van Resensie
Gershwin B - Apr 2024
Algehele gradering
Stil en rustig in die natuur.
AfriCamps Waterberg se terugvoer
Hi Gershwin, dankie vir die wonderlike terugvoering. Ons is bly om te hoor dat julle die rustigheid van die natuur het en die klein luukshede wat AfriCamps bied, geniet het. Ons hoop om julle binnekort terug te verwelkom.
Neil M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het ons tyd by AfriCamps Waterberg baie geniet. Net die rustigheid wat ons ervaar het, was besonders.
AfriCamps Waterberg se terugvoer
Hi Neil, dankie vir die fantastiese resensie. Ons is baie bly om te hoor dat julle die rustigheid en ons hot tubs geniet het. Ons hoop om julle gou weer terug te verwelkom.
Jacob M - Feb 2024
Algehele gradering
'n Heerlike, ekstra lang, baie warm Februarie naweek.
AfriCamps Waterberg se terugvoer
Hi Jacob, ons is bly om te hoor dat jou eerste AfriCamps ervaring een vir die boeke was. Ons is ook bly dat jy die uniekheid van ons tente geniet het en al die klein luukshede wat dit bied. Dankie dat jy AfriCamps gekies het, en ons kan nie wag om jou binnekort terug te verwelkom vir nog 'n avontuur nie!
Renusha S - Jan 2024
Algehele gradering
Comfortable. Family friendly. Relaxing.
AfriCamps Waterberg se terugvoer
Hi Renusha, we're thrilled to hear you had such an incredibly relaxing and rejuvenating time immersed in nature. There's truly something magical about escaping the hustle and bustle and finding peace amongst the beauty of the outdoors. Thank you so much for taking the time to share your feedback. We hope to welcome you back soon!
Maditaba C - Nov 2023
Algehele gradering
Amazing and relaxing.
AfriCamps Waterberg se terugvoer
Hi Maditaba, we're delighted to hear that your time at AfriCamps was pure bliss and relaxation. Thank you again for sharing your thoughts, and we can't wait to welcome you back soon!
Margie S - Okt 2023
Algehele gradering
'n Heerlike wegbreek.
AfriCamps Waterberg se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom!
Carel E - Aug 2023
Algehele gradering
Presies wat ons gekort het.
AfriCamps Waterberg se terugvoer
Ons is so bly dat julle die tyd met ons geniet het. Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Natasha E - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful and very relaxing.
AfriCamps Waterberg se terugvoer
Thank you so much for your feedback, Natasha.
- Kapasiteit: 50 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Boschdraai Plaas, Vaalwater, 0530, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom