Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R6000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito gelykstaande aan 1 aand se verblyftarief word gehef.
'n Registrasiefooi van R650 sal gehef word.
Neem asb. kennis dat Mabalingwe Natuurreservaat nie geskik is vir hard musiek en geraas nie en gaste sal beboet word indien 'n verteenwoordiger gestuur word om hulle stil te maak.
Die lodge is nie geskik vir partytjies en funksies nie.
As deel van die maatreëls om renosterstropery te voorkom, word hommeltuie nie toegelaat nie.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Daar is 'n 5 km-grondpad na die verblyf, maar dit kan met enige voertuig gery word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang