Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Pigmy Kingfisher
- Slegs verblyf.
- Giant Kingfisher
- Slegs verblyf.
Huisreëls
Kinders tussen die ouderdom van 0 - 2 jaar bly gratis.
Kinders tussen 3 - 12 betaal R150 per nag.
Kinders ouer as 12 jaar betaal die volwasse-tarief.
Partytjies word nie toegelaat nie en dis nie 'n funksievenue nie. Spyseniering is nie beskikbaar nie aangesien daar selfsorggeriewe is.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
39 William Chadwick Drive, Eshowe, 3815, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 18 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang