Pick your preferred language

English

Afrikaans

Gastehuis in Akasia

Leopard house

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Lion
Slegs verblyf
Zebra
Slegs verblyf
Impala
Slegs verblyf
Springbok
Slegs verblyf
Huisreëls

Geen kontant word by die gastehuise aanvaar nie. Vereffen asb. die balans met 'n bankkaart of via EFT.
Etes is nie by die tariewe ingesluit nie. Gaste kan egter die gemeenskaplike kombuis op die grondverdieping gebruik.
Slegs die Volstruis-, Angelier- en Bluecrane-kamers is en suite. Alle ander kamers deel 'n gemeenskaplike badkamer in die gang.
Rook, waterrookpyp en vape word nie binne die huise of kamers toegelaat nie.
Daar word van elke gas verwag om 'n ID, paspoort of rybewys saam met 'n foto by inklok te toon.
Geen harde stemme, geluide of musiek word toegelaat nie, aangesien die gastehuise in 'n woonbuurt is.
Die gastehuis aanvaar geen verantwoordelikheid vir die veiligheid of gedrag van gaste of hul kinders nie. Die perseel is nie kindervriendelik nie weens verskeie veiligheidsgevare, insluitend elektriese toerusting in kamers, oop swembaddens, balkonne, elektriese hekke en oop trappe.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 350
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 350
per nag (plek vir 2)
Bespreek

7 Leopard Street, Theresa Park, Pretoria North, 0155, Gauteng

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFmNTA5MDcyLTU1NzctNDA2YS1hYzFjLWU4YzBlMmVhYjIxNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R350 per nag (plek vir 2) 84 5 1 4 7 Leopard Street Theresa Park 0155 Gauteng 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -25.674252946208 28.147834791626
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang