10% af Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Jan 2020 tot 1 Mrt 2020.
Parys Akkommodasie by African Olive Country Estate | LekkeSlaap
+67
+67

African Olive Country Estate

  • Spesiale Aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R700 R630 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

African Olive Country Estate is gerieflik slegs 1 km vanaf Parys op 'n teerpad geleë en gaste kan maklik ingaan dorp toe. African Olive Country Estate is ideaal vir diegene wat uit die besige lewe wil ontsnap, maar steeds die gerieflikheid van lekker kos en inkopies wil geniet.

African Olive Country Estate is die deurgangspunt na die Dome Land Wêrelderfenisgebied en bied selfsorgverblyf in luukse kothuise en ateljeewoonstelle. Alle verblyf kyk uit oor die plaas en 'n eeu-oue waterkanaal van die Vaalrivier. Die eenhede het lugversorging, stylvolle perkallinne, antieke meubels, persiesematte, oorspronklike kunswerke en komplimentêre sjerrie word voorsien. Die luukse kothuise spog elk met 'n groot kaggel wat perfek is vir daardie koue en romantiese wintersaande.

Aangesien dit 'n werkende plaas is, kan gaste rustig sit en kyk hoe die koeie verby die stoep loop. Kinders is ongelukkig nie welkom nie. Pak jou boek in, maak jou koelboks vol en kom geniet die asemrowende African Olive Country Estate en alles wat die omgewing van Parys bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir African Olive Country Estate
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
  • Gaste dink African Olive Country Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Spesiale Aanbod 10% af
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 27 Jan 2020 tot 1 Mrt 2020.
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
was R700
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Riastuine AH 5, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHjmZjyw2HpcYoCOHHGbuPopt9tmKv9H02PRmDecv7NCZDAZgh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R700, nou Vanaf R630  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 5 Riastuine AH Rietpoort 9585 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.895114532229 27.440717347221
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za