+18
Selfsorg in Parys

Cottage 1 @ African Olive Country Estate

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Tiaan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Perfect, relaxing, beautiful. The hosts were genuinely awesome and have clearly put thought into the guest experience—the place has everything you need. After a day of exploring, that huge shower and the incredibly comfy bed were exactly what was needed. It’s the kind of comfort that makes you want to hit the snooze button a few extra times. Farm life & atmosphere. The vibe is pure peace and tranquility. Waking up to those scenic rustic farm views is the perfect reset from the city. Plus, the local "residents"—the fun goats and the ostrich—add such a playful, unique touch to the morning coffee routine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoneth M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Lieflike rustige verblyf! Ons het heerlik gebly! Die kanaal wat voor die cottage vloei, skep rustigheid en ons het die twee mak bokkies en volstruis geniet. Die lieflike groot swembad was 'n welkome lafenis in die hitte. Die massiewe populierbome verskaf heerlike koelte en die blare sing die mooiste deuntjie as 'n briesie hul woel - weereens rustigheid terwyl jy braai. Dankie, vir jou vriendlikheid, ons sal vir seker weer by jou bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanette B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker kuier, lekker geslaap, vriendelike gasheer. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2026

Baie lekker en rustig. Baie rustige area, baie ruim en gerieflik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pure bliss. Luxury Cottage 1 @ African Olive Country Estate is 'n baie mooi en goed toegeruste plek. Die cottage het 'n baie mooi uitsig, is in 'n stil en landelike area en word goed onderhou. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Deon is 'n wonderlike gasheer. Heerlik gebly. Pragtige cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarinda N
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Peaceful! The owner was so friendly and welcoming. I took a walk around the farm area and all staff I met were very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Uitstekende plek, die beste in Parys. Deon het ons baie vriendelik ontvang. Die plek is uitstekend vir oornagverblyf in Parys, die omgewing is veilig en die rustigheid is definitief 'n bonus. Die eenhede is stylvol en jy het alles wat nodig is daar, skoon en netjies. Sal dit vir enigeen aanbeveel wat nie daarvan hou om in die middel van die dorp te bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

We had a great stay, would recommend to anyone wanting a quiet weekend. Lovely and peaceful, very quiet surroundings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rod C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2025

Relaxing. Well appointed cottage. Even had egg cups, which most overlook. Locking the door is a challenge. Most times we could not do it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 66

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

5 Riastuine AH, Rietpoort, Parys, 9585, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlHjmZjyw2HpcYoCOHHGbuPopt9tmKv9H02PRmDecv7NCZDAZgh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 5 Riastuine AH Rietpoort 9585 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.895114532229 27.440717347221

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang