Esther Park Akkommodasie by African Phoenix Guest Lodge | LekkeSlaap
+48
+48

African Phoenix Guest Lodge

Gastehuis
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkland-rylaan 134, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

African Phoenix Guest Lodge is 'n gastehuis wat deur die eienaar bestuur word en is ideaal net 15 minute vanaf die OR Tambo Internasionale Lughawe geleë. Die lodge is ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers, naby verskeie geriewe en besienswaardighede.

Verblyf by African Phoenix Guest Lodge beskik oor 15 kamers wat smaakvol ingerig is. Dié kamers is met 2 enkelbeddens, 'n koningingrootte-bed of koninggrootte-bed ingerig. Elke kamer het 'n en suite-stort of -bad.

Elkeen van die kamers het ondervloerse verhitting, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis en koffie- en teemaakgeriewe.

Ontbyt en ander maaltye kos ekstra in die restaurant op die perseel. Die gastehuis spog ook met 'n swembad en konferensie- en sakegeriewe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Parkland-rylaan 134, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Parkland-rylaan 134, Kempton Park, Johannesburg, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU2NjRhYTJiLTY1ZmYtNDQ1NS04ZmM4LWQzZDY3OTQxNWY0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (plek vir 2) 134 Parkland Drive Kempton Park 1619 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.09817 28.19781
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za