Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

African Tribes

Gastehuis
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granaatstraat 35, Edleen, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 R525 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

African Tribes is 'n luukse lodge wat uitblink in gasvryheid. Die lodge is net 10 minute van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af. Dit is die ideale blyplek vir sake- en vakansiereisigers. Dié lodge is lekker sentraal ten opsigte van Johannesburg se vernaamste besienswaardighede,

Al die kamers het dubbel- of koningingrootte-beddens met perkallinne, en suite-badkamers en privaat ingange. Gratis WiFi is beskikbaar. Komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe is 24-uur per dag beskikbaar.

Kom klop by ons aan vir 'n egte bosveldervaring. 'n Pool- en tafeltennistafel is beskikbaar vir ons gaste.

Die lodge se ligging maak dit ideaal vir die begin of einde van enige bosveldtoer. African Tribes is veral geskik vir reisigers wat vroeg moet vertrek of laat arriveer. Dagbesoekers wat net op soek is na 'n rusplekkie tussen verbindingvlugte is natuurlik ook welkom. Ons 24 uur-pendeldiens is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 4 resensies vir African Tribes
Netheid
3.3/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Granaatstraat 35, Edleen, Kemptonpark, 1619, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R525
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R525
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Granaatstraat 35, Edleen, Kemptonpark, 1619, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwZmRmNjY4LWUzYmMtNDQ5Yy1hZDU5LWNiNjFiYzE1MzFjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R525 per nag (plek vir 3) 4 5 1 4 35 Granaat Street Edleen 1619 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.09042191341 28.213339224458