LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by African Violet Guest Suites | LekkeSlaap
+116

African Violet Guest Suites

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 13 resensies vir African Violet Guest Suites
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Robyn M - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Warm and friendly chilled environment.

African Violet Guest Suites's terugvoer

I am so pleased. Chilling is good.

African Violet Guest Suites
Yvonne S - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome plekkie om by te bly en baie privaat.

Gasvrou baie hulpvaardig en ligging goed.

Maeve H - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maeve H
Gesin met klein kinders

Fantasties.

Absoluut wonderlik.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic.

Absolutely wonderful.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

African Violet Guest Suites's terugvoer

Thank you for your complimentary words, we do appreciate it!
It was a pleasure to host you and your family.

African Violet Guest Suites
Brett E - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great views, peaceful and very friendly management.

Our weekend stay in the Terrance Suite was perfect. Management was very helpful and friendly, the apartment was spotless and well equipped. The views overlook Noordhoek and the sea, which were spectacular. A gas fireplace and underfloor heating in the bathroom kept the apartment warm at all times. There was also a full DStv selection, as well as WiFi connectivity and a great Jacuzzi to relax in. I hope to visit again in the near future!

African Violet Guest Suites's terugvoer

We do appreciate you taking time to comment on your experience at African Violet.
It is always great to hear that our valued guest appreciates the small details.
We look forward to your return.

African Violet Guest Suites
Alecia M - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia M
Saam met vriende

Die mooiste plek met die mooiste uitsig.

Rob en Jenny was albei baie vriendelik en het ons dadelik tuis laat voel. As ons weer Kaap toe gaan, sal ons definitief weer daar gaan bly en sal African Violet vir almal aanbeveel.

African Violet Guest Suites's terugvoer

Dankie vir die komplimentêre woorde. Ons doelwit is om ons waardevolle gaste 'n gemaklike en onvergeetlike verblyf te bied. Ons sien uit na jou terugkeer besoek.

Groete
Jennifer

African Violet Guest Suites
Amanda V - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Lekker romantiese wegbreekplekkie!

'n Prentjiemooi plekkie, wat deur die eienaar self gebou is (hy het, baie geslaagd, van die klip op die perseel gebruik gemaak). Rob en Jenni is twee pragtige mense. Ons het die naweek baie geniet! Die plek is nie geskik vir kinders nie.

Veronique T - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Veronique T
Saam met eggenoot / lewensmaat

The best mini vacation!

We enjoyed our stay so much. We stayed in the honeymoon suite. Ever morning when we woke up we walked straight out and looked over the sea. They offered a map to visit the local places and beaches but we didn't want to leave at all. We definitely need to go back soon.

Nicolene V - Okt 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties en pragtig!

Wow. Lieflike plek met 'n pragtige uitsig en wonderlike atmosfeer... vriendelike diens en in 'n stil en pragtige omgewing!

African Violet Guest Suites's terugvoer

It was a pleasure having both to stay. Thank you for your generous comment.

African Violet Guest Suites
Nicolette G - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette G
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Rustige atmosfeer in 'n pragtige area en uitstaande akkommodasie met puik diens!

Ongetwyfeld uitstekende waarde vir geld - sal enige tyd weer daar gaan bly.

Jean N - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Jean N
Saam met eggenoot / lewensmaat

TE DUUR VIR SWAK UITLEG VAN VERBLYF

TV in Kamer , watter doel dien die pragtige sitkamer dan ?. Lê op bed en koffie drink heel aand om TV te kyk. EETKAMER Tafel se pote verkeerd , moet oor pote klim om te kan aansit. OOP-PLAN Badkamer ERG onhigeenies , PLANKE oor groot vloer area vir wegvoer van water is opgaarplek vir vuilgoed , insekte en hare. Badkamer vensters wat gewone glas is , wel mooi uitsig van binne maar ook kan ingesien word van buite. 'N nuuskierige Buurman/ vrou/ kind kan beslis plan maak om in te loer as hy/sy wou. Die buurt is so erg verkeers-bedrywig wat dit as ontspannings buurt nie regverdig nie....R800 PER AAND TE VEEL Groete Jean OPRIT na straat ERG STEIL en skerp draai , voorbande gly. GROOT DOUBLE CABS EN SUV gaan ERG Sukkel

Nicole C - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole C
Saam met vriende

Beautiful, tasteful decor awesome views.

Amazing holiday - will be back.

Theo E - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo E
Gesin met klein kinders

'n Wonderlike wegbreek vir die hele gesin, met 'n pragtige uitsig.

Die hele gesin het die ervaring verskriklik baie geniet en sal graag weer by African Violet oornag.

Garth L - Mei 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Garth L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and perfectly satisfied our needs

We only required accommodation for one night but we will definitely consider it for a longer stay, if needed. Pleasant and well equipped. We could not have asked for more.

Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mauritius-singel 12, Capri Village, Noordhoek, 7975, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAALeIDWO5dGWPiKTtiyb8dmchlYd7J7cEsIjI9q8bUlxhSuO6nWT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 12 Mauritius Crescent Capri Village 7975 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.137962248484 18.386394457012
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!