Pietermaritzburg Akkommodasie by Africa's Eden B&B | LekkeSlaap
+123

Africa's Eden B&B

Selfsorg-eenheid
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed met 'n en suite-badkamer. Ander kamergeriewe sluit 'n kombuisie, 'n TV met DStv, lugversorging, 'n waaier, 'n verwarmer, 'n tafel, rusbank en WiFi in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamerbediening
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Slegs verblyf.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tauntonweg 30, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE1MGY4ZDY0LTVkOGMtNGFkOS1iYWY0LWY5ZmFmNjFmOWM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 30 Taunton Road Pietermaritzburg 3201 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -29.596246233614 30.359207153287
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za