4 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Loerie Street, Faunapark, Gariep Dam, 9922, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Afsaal en Rus is 'n bekoorlike kothuis wat gerieflike selfsorgverblyf in Gariepdam bied. Dit is perfek vir 'n klein gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, slaaparea en 'n gedeelde badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n TV en 2 enkelbeddens.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Mariaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 31 Loerie Street, Faunapark, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Afsaal en Rus het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Loerie Street, Faunapark, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang