AGT Guest House
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afrikanerstraat 158, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
AGT Guest House is in Vryheid geleë en bied gerieflike verblyf in 'n gastehuis met 'n swembad.
Daar is 'n rits gastekamers waarvan elkeen 'n en suite-badkamer, 'n klerekas, 'n yskas en koffie- en teemaakgeriewe het. Die selfsorgeenheid is toegerus met 'n oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, breekware en 'n etenstafel met 2 stoele.
Gaste is welkom om van die tuin en die braaigeriewe gebruik te maak.
Die gastehuis is 3 km vanaf Vryheid Hill Natuurreservaat en 12 km vanaf Bloemvelddam geleë.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Engels
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Skhulisiwe Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Afrikanerstraat 158, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
- Gaste dink AGT Guest House het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Vryheid KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Afrikanerstraat 158, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal